Snotkop - Dis 'n Land (Key: -4 Amaj)
Title: Dis 'n Land
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Snotkop
Genre: South African; Pop, Pop Rock & Dance; Hip-Hop & Rap
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: -4 Amaj
Backing vocals: No
More info: SA se gewilde, SAMA benoemde kunstenaar, Snotkop is een van die land se populêrste kunstenaars wat duisende mense se harte gesteel het met sy talent, musiek, positiewe boodskap, passie en aansteeklike energie!
Lyrics: Yes
Gee my 'n oomblik asseblief laat ek vertel
Van 'n land waarin ek woon en drome droom wel
Gee my 'n oomblik en onthou van al daai dae
Was net 'n laaitie in die Vrystaat op die plaas, ja
Onthou daai dae van waatlemoen en potjiekos
Brandewyn en Coke om die probleme op te los, en
Tannie Carike op die radio wat sing
En ons skree hard vir die Bokke
Om die beker terug te bring, ja
Hierdie land
Wat my geluk bring
Dis 'n land van kleure en klank
Dis 'n land van oorvloed en dank
Dis 'n land waar almal na strewe
Dis 'n land sonder horison en
Dis 'n land wat weet hy kan
Ook 'n blyplek neerlê vir my
Gee my 'n oomblik asseblief laat ek vertel
Van 'n land waarin ek woon
En al die drome wat ek droom wel
Gee my 'n kans om te verduidelik hoe dit voel
Om met trots te sê ek's Afrikaans
En dit te kan bedoel
Om 'n Bunny Chow te eet
En die Madiba jive te doen
Die Huisgenoot, Stellenbosch
En Mannetjies Roux
Dis die Cape Flats, die Kaptein, Loftus toe
Maak jou venster wawyd oop
As jy Namakwaland toer
En voel die wind
As my land jou roep
Dis 'n land van kleure en klank
Dis 'n land van oorvloed en dank
Dis 'n land waar almal na strewe
Dis 'n land sonder horison en
Dis 'n land wat weet hy kan
Ook 'n blyplek neerlê vir my
Gee my 'n oomblik asseblief laat ek jou wys
Hoekom noem ek hierdie crazy land nog steeds my huis
Dis die land van goeie hoop en Tassenberg
Die ghoema in jou bloed en die kombers oor Tafelberg
Altyd gedroom om te kan wees soos David Kramer
En elke liewe Sondag was dit tyd vir die Onse Vader
Seën asseblief hierdie land waarin ons woon
En al die ander mense wat soos ek van vrede droom
En liefde volop soos die sterre in die Klein Karoo
Dis 'n land van kleure en klank
Dis 'n land van oorvloed en dank
Dis 'n land waar almal na strewe
Dis 'n land sonder horison en
Dis n land wat weet hy kan
Ook 'n blyplek neerlê vir my
Dis 'n land van kleure en klank
Dis 'n land van oorvloed en dank
Dis 'n land waar almal na strewe
Dis 'n land sonder horison en
Dis n land wat weet hy kan
Ook 'n blyplek neerlê vir my
Ook 'n blyplek neerlê vir my
Composer: SIEGEL/MEINUNGER/JOHAN STEMMET/VERW. FRANCOIS HENNING/DON KELLY/MARC BRENDON (ED DAROMELLA/GEMA)