top of page

As Jy Sing - Timbuktu (Key: OR Bbmaj)

SKU: CO-OR-NB-01152
$13.95Price

Title: Timbuktu (Riana Nel Cover)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Chanell van den Bergh, Solomon Cupido, Bobby van Jaarsveld, Karlien van Jaarsveld, Tiaan Kelderman, Georic Lomas, Hendri Myburgh, San-Marie Nel & Franja du Plessis from 'As Jy Sing'.
Genre: South African; Movie, Musical & Soundtrack; Pop & Pop Rock; Group
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
More info: “As Jy Sing” (2013) is an Afrikaans film featuring some of the biggest names and biggest songs in Afrikaans music. The film stars Bobby van Jaarsveld, Bok van Blerk, Karlien van Jaarsveld, Robbie Wessels, Hanna Grobler, Leani Ekermans, Franja du Plessis and Georic Lomas.
Lyrics: Yes

 

Kyk op na die hemel

Weg van jouself af

Daar anderkant die horison en weet

Vir eens in jou lewe

Dat ek jou liefhet

Ja net soos wat jy is

 

Sien wat voor jou staan

Dit wat opreg is

Wat geld nie sal kan koop nie

En besef nou is ek joune

En ja vir altyd

Sal ek by jou staan

 

Want ek, ek sal jou volg na Timbuktu

Waarheen jy ook al heen gaan toe

Ek sal die een wees

Wat jou hand bly vashou

 

Wys my, wys my die pad ek is gepak

Niks sal die kans van ons af vat

Ek sal die een wees

Wat jou hand bly vashou

 

Kyk my in my oë

En sê my wat jy voel vir my

Is alles wat jy self kan kry

Sê net jy sal bly by my

 

Want ek, ek sal jou volg na Timbuktu

Waarheen jy ook al heen gaan toe

Ek sal die een wees

Wat jou hand bly vashou

 

Wys my, wys my die pad ek is gepak

Niks sal die kans van ons af vat

Ek sal die een wees

Wat jou hand bly vashou

 

Ek sal jou volg na Timbuktu

Waarheen jy ook al heen gaan toe

Ek sal die een wees

Wat jou hand bly vashou

 

Wys my, wys my die pad ek is gepak

Niks sal die kans van ons af vat

Ek sal die een wees

Wat jou hand bly vashou

 

Composer: JOHAN VORSTER/KARLIEN VAN JAARSVELD (JOHAN VORSTER SONGS/KARLIEN VAN JAARSVELD PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page