top of page
Richard van der Westhuizen - Voshaarnooi (Key: OR Gmaj)

Richard van der Westhuizen - Voshaarnooi (Key: OR Gmaj)

SKU: CO-OR-NB-01123
USD 13.95Price

Title: Voshaarnooi (Louis van Rensburg Cover)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Richard van der Westhuizen
Genre: South African; Folk
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Bantom hom so en flennie die snare

Ek is verlief op die kind

 

Die son slaan vuur uit die sweetvoshare

Ek is verlief op die kind

 

Hoor jy, meisie met die sweetvoshare

Verstaan jy die klank van die ramkiesnare

Ek is verlief op jou kind

 

Lappa lei vir Bella koud

In Waboomskloof se geel bossies

Lappa maak vir Bella stout

Met Hanepoot se natrossies

 

Donkerrooi die wingerdblaar

En warmrooi die mond van haar

 

My hart blom wit vir die voshaarnooi

Pluk heide van die mooiste rooi

Vir hierdie einste voshaarnooi

 

Bellabint my meisiekind

Dis hartblomwit dis heiderooi

Bellabint my meisiekind

Dis hartblomwit dis heiderooi

 

Vir jou my voshaar meisiekind

 

Composer: L. VAN RENSBURG (COPYRIGHT CONTROL)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page