top of page
Danie Botha - Wie Kan Dit Verstaan (Key: OR Gmaj)

Danie Botha - Wie Kan Dit Verstaan (Key: OR Gmaj)

SKU: JU-OR-NB-01292
US$13,95Price

Title: Wie Kan Dit Verstaan

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Danie Botha
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: Danie Botha (gebore 25 Junie 1964 in Pretoria) is 'n bekende Afrikaanse sanger wat veral geestelike liedere sing. Sy debuutalbum, Wenners, is in 1989 vrygestel.
Lyrics: Yes

 

Kyk 'n bietjie rond
Is daar liefde in jou lewe
Staan jy op vaste grond
Is daar 'n doel om na te strewe

 

Kan jy op jou rooskruin wolk ry
Kan jy in die lewenstroom bly

 

Want die liefde en die haat
Gaan jou altyd bybly
Jy sal altyd
Val en seerkry
Sonder dat jy werklik sal verstaan

As jy val
Dan moet jy gou weer opstaan
Uithou, aanhou
Altyd voortgaan
In die seerkry mens se lewensbaan
Wie kan dit verstaan

 

Ken jy die geheim
Sien jy ander mense lewe
Is daar sonskyn in jou lag
Kan jy hoër strewe?

 

Sing jy ook
'n Lied van vrede
Kan jy nog
Met blydskap lewe

 

Want die liefde en die haat
Gaan jou altyd bybly
Jy sal altyd
Val en seerkry
Sonder dat jy werklik sal verstaan

As jy val
Dan moet jy gou weer opstaan
Uithou, aanhou
Altyd voortgaan
In die seerkry mens se lewensbaan
Wie kan dit verstaan

 

Ken jy my nou
Het jy die anderkant gesien
Ken jy jou
Kan ons saam aan 'n toekoms bou

In ons seerkry
Mensbestaan

Want die liefde en die haat
Gaan jou altyd bybly
Jy sal altyd
Val en seerkry
Sonder dat jy werklik sal verstaan

Maar as jy val
Dan moet jy gou weer opstaan
Uithou, aanhou
Altyd voortgaan
In die seerkry mens se lewensbaan
Wie kan dit verstaan

Wie kan dit verstaan
Wie kan dit verstaan
 

Composer: D. BOTHA (DE LA MUSIEK/SARRAL)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page