top of page
Anja - Praat Ek Mense Eng'le Tale (Key: OR Dmaj)

Anja - Praat Ek Mense Eng'le Tale (Key: OR Dmaj)

SKU: JU-OR-NB-03812
$13.95Price

Title: Praat Ek Mense Eng'le Tale
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Anja
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Praat ek mense eng’letale

Maar dis nie uit liefde nie

 

Praat ek mense eng’letale

Maar dis nie uit liefde nie

Is my woorde hol simbole

Klanke sonder melodie

 

Al kan ek geheime uitlê

Berge deur geloof versit

Of al het ek al die kennis

Sonder liefde is ek niks

 

Praat ek mense eng’letale

Maar dis nie uit liefde nie

Is my woorde hol simbole

Klanke sonder melodie

 

Al kan ek geheime uitlê

Berge deur geloof versit

Of al het ek al die kennis

Sonder liefde is

Ek niks

Ek niks

Ek niks

 

Ek niks

Ek niks

Ek niks

 

Composer: BEETHOVEN/A. P. VAN DER COLF (SARRAL)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page