top of page
Jean Marais - My Koning Heer (Key: OR Amaj)

Jean Marais - My Koning Heer (Key: OR Amaj)

SKU: JU-OR-NB-01783
US$13,95Price

Title: My Koning Heer

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jean Marais
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
More info: "Saam Met Engele" is Jean Marais se debuutalbum Die album is gemik op die Afrikaanse Lof- en Aanbiddingsmark. In 2009 het Jean Marais ook saam met Louis Brittz die treffer album "Ons Koning kom!" by die Daniel mannekonferensie opgeneem. Jean se eie werk spog met van die beste liedjies wat die Afrikaanse Lof- en Aanbiddingsmark te offer het.
Lyrics: Yes

 

En in my hart is daar ‘n lied van dankbaarheid

Aan U my God

Aan U my Vriend

Vir wat U doen in my lewe elke dag

Net waar ek gaan

Net soos ek is

Daar is niemand wat my hart kan raak soos U

My kan optel

En vashou daarom gee ek U al die eer

 

Met my hande omhoog

Met elke klank wat ek sing

Wil ek U kom verhoog

En al my lof aan U bring

Want U is my Skepper my Vriend

Die Hem’le lig U omhoog

U word vir ewig vereer

My Koning Heer

My Koning Heer

 

En in my hart is daar ‘n lied van dankbaarheid

Aan U my God

Aan U my Vriend

Vir wat U doen in my lewe elke dag

Net waar ek gaan

Net soos ek is

Daar is niemand wat my hart kan raak soos U

My kan optel

En vashou daarom gee ek U al die eer

 

Met my hande omhoog

Met elke klank wat ek sing

Wil ek U kom verhoog

En al my lof aan U bring

Want U is my Skepper my Vriend

Die Hem’le lig U omhoog

U word vir ewig vereer

Met my hande omhoog

 

En met my hande omhoog

met elke klank wat ek sing

Wil ek U kom verhoog

En al my lof aan U bring

U is my Skepper my Vriend

Die Hem’le lig U omhoog

U word vir ewig vereer

My Koning Heer

My Koning Heer

My Koning Heer

My Koning Heer

 

Met my hande omhoog

Met elke klank wat ek sing

Wil ek U kom verhoog

En al my lof aan U bring

Want U is my Skepper my Vriend

Die Hem’le lig U omhoog

U word vir ewig vereer

My Koning Heer

My Koning Heer

My Koning Heer

My Koning Heer

 

Composer: JEAN MARAIS (URIAL PUBLISHING)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page