Anneli van Rooyen & Phillip Kotze - Liefde Wyd Soos Die See (Key: OR Bmaj)
Title: Liefde Wyd Soos Die See
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Anneli van Rooyen & Phillip Kotze
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Duet
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Liefde wyd soos die see
Goud soos 'n reënboog se hart
Lewe diep binne my
En sal ewig joune bly
Seisoene draai in 'n helder kleurespel
Voer ons almal mee
Net soos 'n wind swael swaaiend swenk die tyd
Getye neem en gee
Soms sien ek vrae in jou oë
Onthou dan my woorde aan jou
Liefde wyd soos die see
Goud soos 'n reënboog se hart
Lewe diep binne my
En sal ewig joune bly
Die blare vuur van herfs word wintertyd
Bring die koue dae
Haar lente roep die sonkombers weer terug
Vou ons daarin toe
Seisoene kom en gaan verby
Maar glo net hierdie woorde van my
Liefde wyd soos die see
Goud soos 'n reënboog se hart
Lewe diep binne my
En sal ewig joune bly
Ek sien jou en my in skadu en lig bymekaar
Sterre vuur jaar na jaar
Liefde wyd soos die see
Goud soos 'n reënboog se hart
Lewe diep binne my
En sal ewig joune bly
En sal ewig joune bly
Composer: MAFFAY/WEIGEL/VAN ROOYEN (MAC VILLA/RED ROOSTER)
_edited.png)
















