top of page
Francois & Elizabeth Fourie - Wil Jy Dans Carina (Key: OR Bbmaj)

Francois & Elizabeth Fourie - Wil Jy Dans Carina (Key: OR Bbmaj)

SKU: JU-OR-NB-03400
$12.95Price

Title: Wil Jy Dans, Carina?
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Francois & Elizabeth Fourie
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Duet
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Studente sokkiejol en die saal is lekker vol

Almal draaiend almal swaaiend oor die vloer

Maar die meisie na wie ek die heel aand loer

Wil glad nie dans nie

 

Magrietjie teen die muur, waarom is jy dan tog hier

Waarom kyk jy sonder ophou na die deur

Wag jy vir 'n ander om te kom

Maar hy kom nie meer

 

Wil jy dans Carina, gee net kans Carina

Alles is die moeite werd om te probeer

Dis maklik om te leer

Ek vra jou nog 'n keer

 

Gee jou hand Carina, net vanaand Carina

Alles is die moeite werd om te probeer

Ek vra jou nog 'n laaste keer

 

Die aand is als verby en nog al die tyd sit sy

Klein Magrietjie met die hartseer in haar oë

Dit is asof sy dit byna nie kan glo

Dat hy nie kom nie

 

Sê nou sy sê ja, as ek haar 'n keer gaan vra

Voor sy dalk besluit om koshuis toe te gaan

En dis net toe sy wil opstaan om te loop

Dat ek voor haar staan

 

Wil jy dans Carina, gee net kans Carina

Alles is die moeite werd om te probeer

Dis maklik om te leer

Ek vra jou nog 'n keer

 

Gee jou hand Carina, net vanaand Carina

Alles is die moeite werd om te probeer

Ek vra jou nog 'n laaste keer

 

Wil jy dans Carina, gee net kans Carina

Alles is die moeite werd om te probeer

Dis maklik om te leer

Ek vra jou nog 'n keer

 

Gee jou hand Carina, net vanaand Carina

Alles is die moeite werd om te probeer

Ek vra jou nog 'n laaste keer

Alles is die moeite werd om te probeer

Ek vra jou nog 'n laaste keer

 

Composer: FRANKFURTER/CORDALIS/E. FOURIE/I. HOLDER ( DELA MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page