top of page
Gerhard Steyn - Baby Tjoklits (Key: OR Bmaj - BV)

Gerhard Steyn - Baby Tjoklits (Key: OR Bmaj - BV)

SKU: CO-OR-BV-00862
$12.95Price

Title: Baby Tjoklits

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Gerhard Steyn
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Movie, Musical & Soundtrack

Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: Yes
More info: Gerhard Steyn (gebore op 27 November 1976) is 'n bekende Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Sy musiek is gewild by oud en jonk en met treffers soos “Baby Tjoklits” en “Diamante Vir Jou” het hy uitsonderlike sukses behaal. As akteur was hy te sien in Sewende Laan en in Frans Marx se reeks, The Res.
Lyrics: Yes

 

Ek wonder weet jy, wat ek wil doen

Ek wonder of weet jy dat ek jou wil soen

Want ek dink aan jou

Die hele tyd, die hele tyd

Ek dink aan jou

 

Ek weet nie wat’s jou naam nie

Waar kom jy vandaan

Jy’s ‘n engel uit die hemel, het jy dalk geval

En het jy seergekry

Sê vir my, sê my

Het jy seer gekry

 

Baby ek laaik jou soos jy is

My hart klop tjoklits as jy naby is

Baby, baby tjoklits

 

Ek wonder wil jy, hier by my wees

Ek wonder of jy nog my sms’e lees

Want ek dink aan jou

Jy weet ek doen, jy weet ek doen

Ek dink aan jou

 

Ek weet nie waar jy was nie

Wag allank vir jou

Nou wonder ek hoe ek , dit sonder jou kan hou

Nou’s jy hier by my

Die hele tyd, die hele tyd

Net hier by my

 

Baby ek laaik jou soos jy is

My hart klop tjoklits as jy naby is

Baby, baby tjoklits

Baby ek laaik jou soos jy is

My hart klop tjoklits as jy naby is

Baby, baby tjoklits

 

Baby ek laaik jou soos jy is

My hart klop tjoklits as jy naby is

Baby, baby tjoklits

Baby ek laaik jou soos jy is

My hart klop tjoklits as jy naby is

Baby, baby tjoklits

 

Herhaal

 

Composer: GERHARD STEYN (VONK MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page