top of page
Bernice West - Jona (Key: -2 F#maj)

Bernice West - Jona (Key: -2 F#maj)

SKU: RI-M2-NB-01465
US$13,95Price

Title: Jona

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Bernice West
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: -2 F#maj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Dis al twaalf-uur

Die son trek water

Waar draai jy nou

Want ek trek deur sand vir jou

Skuil weg

Want die see huil harder

As jy jou roeping wil verdaag

 

Ek loop die land leeg

Toeka tot nou

Op soek na enige iets anders as die wêreld nou

My hart soek spasie wat meer kan vertrou

Laat gaan die oorlas wat die wêreld teen jou foute hou

 

Sing harder sing

Daar is 'n lied wat in jou woon

Miskien word jy beloon

Dans langer dans

Daar is 'n God wat in jou dwaal

As jy luister praat hy jou taal

 

Hey-oh, oh-he-oh-aa-oh

Hey-oh, oh-he-oh

Jona, Jona, eh-ho-eh

Hey-oh, oh-he-oh-aa-oh

Hey-oh, oh-he-oh

Jona, Jona, eh-ho-eh

 

Trek in al my hart se kamers

Kleur my hoeke in

Tot die lig in my aangaan

Maak heel

Elke deel van my

Wat die wêreld wil vertaal

 

Ek loop die land leeg

Toeka tot nou

Op soek na enige iets anders as die wêreld nou

My hart soek spasie wat meer kan vertrou

Laat gaan die oorlas wat die wêreld teen jou foute hou

 

Sing harder sing

Daar is 'n lied wat in jou woon

Miskien word jy beloon

Dans langer dans

Daar is 'n God wat in jou dwaal

As jy luister praat hy jou taal

 

Hey-oh, oh-he-oh-aa-oh

Hey-oh, oh-he-oh

Jona, Jona, eh-ho-eh

Hey-oh, oh-he-oh-aa-oh

Hey-oh, oh-he-oh

Jona, Jona, eh-ho-eh

 

Sing harder sing

Daar is 'n lied wat in jou woon

Miskien word jy beloon

Dans langer dans

Daar is 'n God wat in jou dwaal

As jy luister praat hy jou taal

 

Hey-oh, oh-he-oh-aa-oh

Hey-oh, oh-he-oh

Jona, Jona, eh-ho-eh

Hey-oh, oh-he-oh-aa-oh

Hey-oh, oh-he-oh

Jona, Jona, eh-ho-eh

Hey-oh, oh-he-oh-aa-oh

Hey-oh, oh-he-oh

Jona, Jona, eh-ho-eh

Hey-oh, oh-he-oh-aa-oh

Tu-du-du-tu-tu-du-du-du

Hey, hey hey

 

Composer: BERNICE VAN DER WESTHUIZEN (INHOUD HUIS MUSIEK)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page