top of page
Brendan Peyper - Lekkerder Op My Trekker (Key: OR Dmaj)

Brendan Peyper - Lekkerder Op My Trekker (Key: OR Dmaj)

SKU: CO-OR-NB-00078
$12.95Price

Title: Lekkerder Op My Trekker

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Brendan Peyper

Genre: Pop; South African

Language: Afrikaans

Era: 2020s

Key: OR Dmaj

Backing vocals: No

More info: Brendan Peyper is 'n Suid-Afrikaanse sanger van Bloemfontein. Sy debuutalbum, Stop Wag Bly Nog 'n Bietjie, is op 9 Oktober 2015 vrygestel.

Lyrics: Yes

 

Sy staan nie terug vir 'n man nie want 'n Boeregirl kan

Sy's nie bang vir jag nie want 'n Boeregirl kan

Sy vang die bul by die horings, ry die perde bloots

Skei die kaf van die koring, skop die hekke oop

'n Boeregirl kan, 'n Boeregirl kan

 

So wys my jou joune

Dan wys ek jou myne

Daar in die skuur, daar in die skuur

 

Op, op, op klim op my trekker, trekker

Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker

Eerste tweede derde rat hou vas klou vas

Ek en jy ploeg nou lekker, lekker

Lekkerder op my trekker

Op, op, op klim op my trekker, trekker

Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker

Eerste tweede derde rat hou vas klou vas

Ek en jy ploeg nou lekker, lekker

Lekkerder op my trekker

 

Staan en wag nie vir 'n man nie want 'n Boeregirl kan

Maak 'n plan by die visdam want 'n Boeregirl kan

Haak 'n vissie met 'n lyn om vanaand te kook

Bak 'n soetpatat en plaasbotter en brood

'n Boeregirl kan, 'n Boeregirl kan

 

So wys my jou joune

Dan wys ek jou myne

Daar in die dam, daar in die dam

 

 

Op, op, op klim op my trekker, trekker

Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker

Eerste tweede derde rat hou vas klou vas

Ek en jy ploeg nou lekker, lekker

Lekkerder op my trekker

Op, op, op klim op my trekker, trekker

Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker

Eerste tweede derde rat hou vas klou vas

Ek en jy ploeg nou lekker, lekker

Lekkerder op my trekker

 

TUSSENSPEL

 

Lekkerder op my trekker

 

Op, op, op klim op my trekker...

Rof, rof, rof, maar hy ry lekker...

Eerste tweede derde rat hou vas klou vas

Ek en jy ploeg nou lekker, lekker

Lekkerder op my trekker

Op, op, op klim op my trekker, trekker

Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker

Eerste tweede derde rat hou vas klou vas

Ek en jy ploeg nou lekker, lekker

Lekkerder op my trekker

 

Composer: N. SCHOOMBEE/ADOLF VORSTER/S. VAN HUYSSTEEN/DON KELLY

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like