top of page
Brendan Peyper - Sterk Soos 'n Leeu (Key: OR Bbmaj)

Brendan Peyper - Sterk Soos 'n Leeu (Key: OR Bbmaj)

SKU: CO-OR-NB-00079
$12.95Price

Title: Sterk Soos 'n Leeu

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Brendan Peyper

Genre: Pop; South African

Language: Afrikaans

Era: 2020s

Key: OR Bbmaj

Backing vocals: No

More info: Brendan Peyper is 'n Suid-Afrikaanse sanger van Bloemfontein. Sy debuutalbum, Stop Wag Bly Nog 'n Bietjie, is op 9 Oktober 2015 vrygestel.

Lyrics: Yes

 

Jy vat dit, jy gryp dit

Al gaan dit rof jy bring dit

Nie meer nie, jy sal nie

Weg hardloop of gaan lê nie

Dit maak nie saak wat die vyand sê nie

Dit maak nie saak hoe die wind gaan lê nie

 

Jy soek dit, jy voel dit

Daar's een soos jy, jy weet dit

Jou passie jou drome

Daar's niks wat jou kan keer nie

Dit maak nie saak wat die vyand sê nie

Dit maak nie saak hoe die wind gaan lê nie

 

So sterk soos 'n leeu

Wat brul totdat die aarde dreun

Jy voel die wil die krag en jy weet daar's 'n plan

Jy moet veg sodat jy kan leef

Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu

Kyk net op jy's nooit meer alleen

Vetrou en glo en weet jy's geseën

Staan jou man

Sonder vrees jy's nie bang

Om te leef

Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu

 

So sterk soos 'n leeu

 

Jy glo dit, jy deel dit

Jy leef met daardie vryheid

Dit vloei deur jou are

Staan op in daardie skare

Die vuur in die nag sal jou nie stop nie

Die adrenalien raak ook nooit op nie

 

Jy doen dit, jy soek dit

Jy vra nie vrae jy gee dit

Vir altyd dis joune

As jy dit nie terug hou nie

Die vuur in die nag sal jou nie stop nie

Die adrenalien raak ook nooit op nie

 

So sterk soos 'n leeu

Wat brul totdat die aarde dreun

Jy voel die wil die krag en jy weet daar's 'n plan

Jy moet veg sodat jy kan leef

Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu

Kyk net op jy's nooit meer alleen

Vetrou en glo en weet jy's geseën

Staan jou man

Sonder vrees jy's nie bang

Om te leef

Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu

 

So sterk soos 'n leeu

 

Soos jou silhoeët reis oor die horison

Sal die wêreld weet

Daar's iets wat kom

As jy brul en die nag maak die sluise oop

As die sterre brand

Begin jy skyn

 

So sterk soos 'n leeu

Wat brul totdat die aarde dreun

Jy voel die wil die krag en jy weet daar's 'n plan

Jy moet veg sodat jy kan leef

Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu

Kyk net op jy's nooit meer alleen

Vetrou en glo en weet jy's geseën

Staan jou man

Sonder vrees jy's nie bang

Om te leef

Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu

 

So sterk soos 'n leeu

 

So sterk soos 'n leeu

 

Composer: B. PEYPER/N. SCHOOMBEE (KVN PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like