top of page
Bles Bridges - Sy Leer My Om Te Jodel (Key: OR Fmaj)

Bles Bridges - Sy Leer My Om Te Jodel (Key: OR Fmaj)

SKU: EL-OR-NB-02786
$12.95Price

Title: Sy Leer My Om Te Jodel
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Bles Bridges
Genre: South African; Country; Folk
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
 

Ek ry so ver na Switzerland

Waar al die jodels bly

Daar leer ek om te jodel

Met my (jodel)

 

Ek klim ‘n hoë bergpiek op

Op ‘n sonnig somersdag

Ontmoet toe daar ‘n jonge nooi

Wat rustig op my wag

Sy leer my om te jodel

(Jodel)

 

(Jodel)

 

Die nooientjie van die berge

Was ‘n mooi en slanke vrou

Sy leer my om te jodel

Om te soen en te onthou

Sy wys my hoe om hof te maak

In egte Sweedse styl

Die nooientjie van die berge

Wat ek nooit nie sal verruil

Sy leer my om te jodel

(Jodel)

 

(Jodel)

 

Sy leer my om te jodel

(Jodel)

 

(Jodel)

 

Composer: ROBERT/EMERSON (UNIVERSAL)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page