top of page
Cora Marie - Gee Vir My 'n Bietjie Country (Key: OR Dmaj)

Cora Marie - Gee Vir My 'n Bietjie Country (Key: OR Dmaj)

SKU: FR-OR-NB-02695
$12.95Price

Title: Gee Vir My 'n Bietjie "Country"
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Cora Marie
Genre: South African; Folk & Folk Rock; Country
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Gee vir my 'n bietjie country

Met banjo, kitaar en tamboeryn

Gee vir my 'n bietjie country

En al my sorge sal verdwyn

 

Gee vir my 'n bietjie country

Met banjo, kitaar en tamboeryn

Gee vir my 'n bietjie country

En al my sorge sal verdwyn

 

Soos ek hier sit

Met my blou denim

Rooi, wit en blou geruite hemp

Hoor ek die klanke van country

Oorgewaai van National Tennessee

 

Ek voel die lied bruis deur my are

Soos elke woord deurdring tot my oor

En ons sing van goudgeel koringare

Sing harmonie in die koor

 

Gee vir my 'n bietjie country

Met banjo, kitaar en tamboeryn

Gee vir my 'n bietjie country

En al my sorge sal verdwyn

 

Het begin met “keep it country”

Lance James, Tommy Dell en Bobby Angel

Hulle sing ou liedjies in groot mate

Tot genot van die wêreld se gehoor

 

Ons sing nou almal hierdie liedjie

Lance James hou dit “Keep it country”

Tommy Dell spog met “Teddy bear”

Bobby Angel se “Gentle on my mind”

 

Gee vir my 'n bietjie country

Met banjo, kitaar en tamboeryn

Gee vir my 'n bietjie country

En al my sorge sal verdwyn

 

Gee vir my 'n bietjie country

Met banjo, kitaar en tamboeryn

Gee vir my 'n bietjie country

En al my sorge sal verdwyn

 

Gee vir my 'n bietjie country

Met banjo, kitaar en tamboeryn

Gee vir my 'n bietjie country

En al my sorge sal verdwyn

 

Composer: P. BRITZ (GALLO MSC PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page