top of page
Bok van Blerk & Bernice West - Die Afrikaner Maak So (Key: OR Bbmaj)

Bok van Blerk & Bernice West - Die Afrikaner Maak So (Key: OR Bbmaj)

SKU: RI-OR-NB-02853
$12.95Price

Title: Die Afrikaner Maak So
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Bok van Blerk & Bernice West
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Duet; Inspirational, Christian & Gospel

Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Is jy reg om die vloek van 'n sondebok te laat gaan

Is jy reg om die kruis van jou moedertaal weer te dra

Sê my staan jy vir iets

Of is jy soos die res uitverkoop

Kan jy onthou hoe dit was

Toe jy Afrikaner was

 

As hulle sê jy moet

Wat dink jy gaan jy doen

 

Die Afrikaner maak so

Hy weet sy krag kom van bo

Dis maar hoe hy gemaak is

As hy vir jou groet

Kyk hy jou in die oë

Jy's hier geplant en gebou

Kan jy dit enigsins onthou

Wie jy was

Wie jy is

Dis weer tyd om te glo

Die Afrikaner maak so

 

Is jy moeg om te hoor dat die skuld wat jy dra was jou skuld

Want as die ruggraat ontbreek

Sukkel hul om die hand op te steek

Jy's nie gemaak om te volg

Jy was altyd gemaak om te lei

Sien jou refleksie in jou verlede

En onthou wie jy is

 

Die Afrikaner maak so

Hy weet sy krag kom van bo

Dis maar hoe hy gemaak is

As hy vir jou groet

Kyk hy jou in die oë

Jy's hier geplant en gebou

Kan jy dit enigsins onthou

Wie jy was

Wie jy is

Dis weer tyd om te glo

Die Afrikaner maak so

 

Is jy reg om die vloek van 'n sondebok te laat gaan

 

Die Afrikaner maak so

Hy weet sy krag kom van bo

Dis maar hoe hy gemaak is

As hy vir jou groet

Kyk hy jou in die oë

Jy's hier geplant en gebou

Kan jy dit enigsins onthou

Wie jy was

Wie jy is

Dis weer tyd om te glo

Die Afrikaner maak so

Wie jy was

Wie jy is

Dis weer tyd om te glo

Die Afrikaner maak so

 

Composer: JACOMIEN DE WET/JOHAN VORSTER (INHOUD HUIS MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page