Bernice West & Johan Vorster - Uit Bethlehem (Key: OR Cmaj)
Title: Uit Bethlehem
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Bernice West & Johan Vorster
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Christmas; Duet
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR CmajBacking vocals: No
Lyrics: Yes
Uit Bethlehem is daar gebore
'n Verlosser vir jou en my
Hy is die hoop vir hierdie wêreld
Se donker en alleen
Uit Bethlehem
Uit Bethlehem
Ons bid vir jou
'n Geseënde tyd
Ons bid vir jou
Sy seëninge so ryk
Ons bid vir jou en jou gesin
'n Groot geskenk gebring
Uit Bethlehem
Ons spreek geloof en hoop en liefde
Ons spreek omgee en samesyn
Kom ons reik uit na ons naaste
Wees die sout en wees die lig
'n Huis wat op die heuwel staan
Ons bid vir jou
'n Geseënde tyd
Ons bid vir jou
Sy seëninge so ryk
Ons bid vir jou en jou gesin
'n Groot geskenk gebring
Uit Bethlehem
En daar is hoop en daar is vrede
Hy is die rede dat ons lewe
TUSSENSPEL
Uit Bethlehem
Ons bid vir jou en jou gesin
'n Groot geskenk gebring
Uit Bethlehem
Ons bid vir jou
'n Geseënde tyd
Ons bid vir jou
Sy seëninge so ryk
Ons bid vir jou en jou gesin
'n Groot geskenk gebring
Uit Bethlehem
Uit Bethlehem
Is daar gebore
'n Verlosser
Vir jou
En my
Composer: JOHAN VORSTER (INHOUD HUIS MUSIEK)
_edited.png)




















