top of page
Fatman - Dorp Toe (Key: OR Emaj)

Fatman - Dorp Toe (Key: OR Emaj)

SKU: CO-OR-NB-00267
$12.95Price

Title: Dorp Toe

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Fatman

Genre: South African; Pop & Pop Rock

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Emaj

Backing vocals: No

Lyrics: Yes

 

Ons gaan dorp toe

Ja, ons gaan dorp toe

 

Hou my vas

Net so bietjie, bietjie stywer vas

Voel my hoe ek in jou lyf in pas

Ek weet ek is so gemaak vir jou

 

Draai my om

Stadig om jou pinkie stadig om

Jy kan doen net wat jy wil met my

Net solank jy saam met my wil ry

 

Ons gaan dorp toe

Ja, ons gaan dorp toe

As jy wil dans vra ek jou mooi

Pappa sê klim in die Ford toe

Want ek vat jou dorp toe

Hierdie ding wil dorp toe

En as jy hou van wat jy sien

Vat ek jou nie net dorp toe

 

TUSSENSPEL

 

Hou my terug

Net so bietjie, bietjie verder terug

Gee nie om as jy voor my wil loop

Ek is tog 'n man maar soort soek soort

 

Tref die lug

Kyk hoe almal na ons kant toe vlug

Kyk hoe almal na jou kant kyk

Ek is trots omdat jy nog so lyk

(Nog so lyk)

 

Ons gaan dorp toe

Ja, ons gaan dorp toe

As jy wil dans vra ek jou mooi

Pappa sê klim in die Ford toe

Want ek vat jou dorp toe

Hierdie ding wil dorp toe

En as jy hou van wat jy sien

Vat ek jou nie net dorp toe

 

TUSSENSPEL

 

Ons gaan dorp toe

Ja, ons gaan dorp toe

As jy wil dans vra ek jou mooi

Pappa sê klim in die Ford toe

Want ek vat jou dorp toe

Hierdie ding wil dorp toe

En as jy hou van wat jy sien

Vat ek jou nie net dorp toe

En as jy hou van wat jy sien

Vat ek jou nie net dorp toe

 

TUSSENSPEL

 

En as jy hou van wat jy sien

Vat ek jou nie net dorp toe

 

Composer: JOHAN VORSTER/CHRISTOPH KOTZE/JOHAN BRUMMER (INHOCO MUSIC PUBLISHING/COPYRIGHT CONTROL)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like