top of page
Anton Goosen - Boy Van Die Suburbs (Key: OR Abmaj)

Anton Goosen - Boy Van Die Suburbs (Key: OR Abmaj)

SKU: AN-OR-NB-00982
$13.95Price

Title: Boy Van Die Suburbs

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Anton Goosen
Genre South African; Folk; Country
Language: Afrikaans
Era: 1970s
Key: OR Abmaj
Backing vocals: No
More info: Anton Goosen (Die Liedjieboer) is een van die mees invloedryke Afrikaanse liedjieskrywers van alle tye. In 2009 is hy vereer met die hoogste musiektoekenning in Suid-Afrika, die SAMA “Life Achievement” toekenning vir sy bydrae tot Suid-Afrikaanse musiek.
Lyrics: Yes

 

Huismoles in sy fles, een twee drie, safe, vyf ses

Boy van die suburbs gaan kuier vanaand

Die langnaweek sak hy af Durbs toe en weer terug

Een duisend CC brul deur die lug

 

Hy luister na Elvis en die hartseer sonskynsusters

Sussie speel ook saam op die Hawaiian-kitaar

Kabouter by die voorhek en 'n vistenk in die sitvertrek

Taai ding langs die sifdeur wat die goggas laat vrek

 

Boy van die suburbs

Boy van die suburbs

Boy van die suburbs

Gaan die ysterperd slaat

Boy van die suburbs

Boy van die suburbs

Boy van die suburbs

Gaan die ysterperd slaat

 

Ooh...

 

Die eendjies in 'n ry langs die Tretchikoff skildery

Wat is 'n huis sonder my moeder, sê hy

Elke huis het sy kruis met 'n bier in die regter vuis

Hy ken die lewe en hy's wêreld wys

 

Oor 'n boomtak in die straat hang sy motorenjien Sondag laat

Sussie help hom ok in haar krimpelien mini rok

Oor die dashboard groei 'n grasperk en agter is 'n groot wit vlek

GTWZ opge-tune vir Sondag pret

 

Boy van die suburbs

Boy van die suburbs

Boy van die suburbs

Gaan die ysterperd slaat

Boy van die suburbs

Boy van die suburbs

Boy van die suburbs

Gaan die ysterperd slaat

 

Ooh...

 

Saterdagmiddag tot diep, laat na die middagnag

Skoffel hy en Poppie by Blapsfontein

Sy's Cherry en Baby, sy's syne en sy's lief vir hom

Agter op die saal kan die wêreld maar kom

 

Hy's gebou soos 'n droom en sy spiere rol en blink

Tattoo op die bors van 'n groot skip wat sink

En boy van die suburbs fancy Poppie de Jager

En boy van die suburbs speel true love met haar

 

Boy van die suburbs

Boy van die suburbs

Boy van die suburbs

Gaan die ysterperd slaat

Boy van die suburbs

Boy van die suburbs

Boy van die suburbs

Gaan die ysterperd slaat

 

Ooh...

 

Die engeltjies bo, het 'n lag in hul oë

Want hul weet en waardeer sy waarde

Hmm, hul weet hy's die sout van die aarde

 

Boy van die suburbs

Boy van die suburbs

Boy van die suburbs

Gaan die ysterperd slaat

Boy van die suburbs

Boy van die suburbs

Boy van die suburbs

Gaan die ysterperd slaat

Gaan die ysterperd slaat

Gaan die ysterperd slaat

 

Composer: A. GOOSEN (A.G. MUSIEK/GALLO)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page