top of page
Mynie Grovè - Kalie Kieterkat (Key: OR Amaj)

Mynie Grovè - Kalie Kieterkat (Key: OR Amaj)

SKU: AN-OR-NB-01951
$12.95 Regular Price
$7.95Sale Price

Title: Kalie Kieterkat
Format: MP3 Backing Track
Created in the style of: Mynie Grovè (Mynie Grove)
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1970s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
More info: Mynie Grovè het haar merk op verskeie gebiede in die Afrikaanse musiekwêreld gemaak. Van haar treffers sluit in 'Sweef soos 'n arend', 'Nanki-pooh' en 'Wie, waar en hoe?'.
Lyrics: Yes

 

My naam is Kalie Kieterkat

En ek woon net hier in die grote stad

Dis waar ek bly

Ek is die haan van Eikelaan

En Kieterkat voer ek die naam

O ja

Ek kan nie kla

 

En al die kattenooiens sing

Van al die soentjies wat ek bring

Ek hou van Kietsie en Collette

En as ek in die straat afstap

Dan weet ek watter nooi ek het

 

My naam is Kalie Kieterkat

En ek dra elke dag my Sondagpak

Mmm, dan lyk ek mooi

My snorbaard staan van hier tot daar

Ek is ‘n volbloed Kieterkat dis waar

Ek kan nie kla

 

TUSSENSPEL

 

En al die kattenooiens sing

Van al die soentjies wat ek bring

Ek hou van Kietsie en Collette

En as ek in die straat afstap

Dan weet ek watter nooi ek het

 

My naam is Kalie Kieterkat

En as dit reën dan word ek baie nat

Dis baie naar

Ek’s koning in my pa se huis

Ek’s groot gevaar vir elke muis

O ja

Ek kan nie kla

 

Kalie Kieterkat

 

Kalie Kieterkat

 

Composer: CLAUDE LARSON/MYNIE GROVE (EMI)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page