top of page
Cathy Viljoen - Die Man Met Die Purperkleed (Key: OR Cmaj)

Cathy Viljoen - Die Man Met Die Purperkleed (Key: OR Cmaj)

SKU: JU-OR-NB-01462
US$14,95Price

Title: Die Man Met Die Purperkleed

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Cathy Viljoen
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Country
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: Cathy Viljoen is een van Suid-Afrika se gunsteling Gospel sangeresse.
Lyrics: Yes

 

Jare gelede in die ou Jerusalem

In die hofsaal voor Pilatus staan 'n Man

Verwerp en verstote

Hy dra 'n doringkroon

Die Man met die purperkleed

 

Hy was bekend met krankheid

Smarte en pyn

Hy neem al ons sonde op Hom

Versoek deur die duiwel

En deur mense verloon

Die Man met die purperkleed

 

Maar die skare skreeu eendragtig

Kruisig, kruisig Hom

Die Man met die purperkleed

Maar die skare skreeu eendragtig

Kruisig, kruisig Hom

Die Man met die purperkleed

 

Hy neem Sy kruis op en dra dit

Tot op Golgota

Verbruisel en deurboor was Hy daar

Hulle spuug op Hom en slaan Hom

Sy klere word verdeel

Die Man met die purperkleed

 

Maar die skare skreeu eendragtig

Kruisig, kruisig Hom

Die Man met die purperkleed

Maar die skare skreeu eendragtig

Kruisig, kruisig Hom

Die Man met die purperkleed

 

Composer: PUTTER

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page