Cathy Viljoen - Jesus Gee Krag (Key: OR Emaj)
Title: Jesus Gee Krag
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Cathy Viljoen
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Waar is jou vreugde
Voel jy belas
Is jy vermoei
Jesus gee krag
Is jy eensaam
Voel jy alleen
Vertel dit aan Hom
Want krag sal Hy gee
Hef op jou hande
Verhef jou stem
Vra vir Jesus
Wat jy wil hê
Hy gee jou vrede
Ewige lewe
Vir wie op Hom wag
Gee Jesus krag
Vir wie op Hom wag
Gee Jesus krag
Voel jy verlore
Te moeg om te stry
Leun maar op Hom
Krag sal jy kry
Het jy soms vrese
Te bang om te lag
Vertrou op Hom
Want Jesus gee krag
Hef op jou hande
Verhef jou stem
Vra vir Jesus
Wat jy wil hê
Hy gee jou vrede
Ewige lewe
Vir wie op Hom wag
Gee Jesus krag
Vir wie op Hom wag
Gee Jesus krag
Tydens ‘n siekbed
Langs ‘n graf
Hou vas aan Hom
Want Jesus gee krag
INSTRUMENTAAL
Hef op jou hande
Verhef jou stem
Vra vir Jesus
Wat jy wil hê
Hy gee jou vrede
Ewige lewe
Vir wie op Hom wag
Gee Jesus krag
Vir wie op Hom wag
Gee Jesus krag
Composer: BOTHA (BRETTIAN PUBL.)
_edited.png)





















