top of page
Oase Gemeente - Prys Die Heer (Key: OR Amaj - BV)

Oase Gemeente - Prys Die Heer (Key: OR Amaj - BV)

SKU: JU-OR-BV-02058
USD 14.95Price

Title: Prys Die Heer

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Oase Gemeente
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Group & Choir
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes

 

Die Here is my vesting

Die Here is my krag

Hy's my bron en Hy's my redding

Die Een op wie ek wag

 

Die Here is my voorspoed

Hy sal vir my voorsien

Soos 'n pa sorg vir sy kinders

Gee Hy meer as wat ek ooit sou kon verdien

 

Prys die Here, O my siel

Prys die Heer, want Hy is goed

Prys die Here, als wat lewe

Prys die Heer

 

Prys die Here, O my siel

Prys die Heer, want Hy is goed

Prys die Here, als wat lewe

Prys die Heer

 

Die Here is my vesting

Die Here is my krag

Hy's my bron en Hy's my redding

Die Een op wie ek wag

 

Die Here is my voorspoed

Hy sal vir my voorsien

Soos 'n pa sorg vir sy kinders

Gee Hy meer as wat ek ooit sou kon verdien

 

Prys die Here, O my siel

Prys die Heer, want Hy is goed

Prys die Here, als wat lewe

Prys die Heer

 

Prys die Here, O my siel

Prys die Heer, want Hy is goed

Prys die Here, als wat lewe

Prys die Heer

 

TUSSENSPEL

 

Die hele skepping sing nou saam

Alles wat lewe roem Sy naam

 

Prys die Here, O my siel

Prys die Heer, want Hy is goed

Prys die Here, als wat lewe

Prys die Heer

 

Prys die Here, O my siel

Prys die Heer, want Hy is goed

Prys die Here, als wat lewe

Prys die Heer

 

Die Here is my vesting

Die Here is my krag

Hy's my bron en Hy's my redding

Die Een op wie ek wag

 

Composer: OASE KREATIEWE SPAN

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page