Dozi - Tussen Jou En My (Key: OR Abmaj)
Title: Tussen Jou En My
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Dozi
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk & Folk Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Abmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Lê daar 'n berg
Tafelberg
Tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Lê daar 'n berg
Tafelberg
Die rawe
Op die telefoondrade
Luister na die gesprek
En vlug op die plek
Want tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Lê daar 'n berg
Tafelberg
Tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Lê daar 'n berg
Tafelberg
Outeniquaberg se baard is nat
Teen sy wang loop daar 'n traan
'n Stroompie oor die pad
Maar tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Want tussen jou en my
Lê daar 'n berg
TUSSENSPEL
So sleep ek voort
Deur Meiringspoort
Sonder jou
En sonder 'n woord
Want tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Ja, tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Composer: STEF KRUGER (SWERWER MUSIEK)