top of page
Danie Niehaus - Hierdie Aand (Key: OR Amaj)

Danie Niehaus - Hierdie Aand (Key: OR Amaj)

SKU: JU-OR-NB-01412
US$13,95Price

Title: Hierdie Aand

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Danie Niehaus
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
More info: Danie Niehaus is 'n Afrikaanse sanger. Hy is bekend vir treffers soos 'Jy is Vrou en 'Hierdie Aand' en sy optredes saam met Kevin Leo en Mathys Roets onder die verhoognaam Drie van die Bestes.
Lyrics: Yes

 

Jy, jy is 'n meisie so mooi

Jy, jou mond 'n vlammende rooi

Hoor, hoe al die kêrels se harte bons

Want jou oë met soveel vuur

Doen 'n vonkeldans

 

Hierdie aand is die lewe so mooi

Hierdie aand met sy goud en sy rooi

Jonkwees se helderste kleure

En dis joune

 

Hierdie aand word 'n prinses gekroon

Hierdie aand bestyg jy jou troon

Daar wag 'n nuwe lewe en dis joune

 

Jy, jy kyk vir oulaas weer om

Ons, ons twee weet albei waarom

Span, jou seile bol in die nuwe wind

Maar onthou net

Daar’s soveel liefde wat ons ewig bind

 

Hierdie aand is die lewe so mooi

Hierdie aand met sy goud en sy rooi

Jonkwees se helderste kleure

En dis joune

 

Hierdie aand word 'n prinses gekroon

Hierdie aand bestyg jy jou troon

Daar wag 'n nuwe lewe en dis joune

 

Hierdie aand is die lewe so mooi

Hierdie aand met sy goud en sy rooi

Jonkwees se helderste kleure

 

Maar ek vra jou om ons jonkwees nooit te vergeet nie

Ons was so ‘n manjefieke paar

Ek bly jou koning

 

Hierdie aand is die lewe so mooi

Hierdie aand met sy goud en sy rooi

Jonkwees se helderste kleure

En dis joune

 

Hierdie aand word 'n prinses gekroon

Hierdie aand bestyg jy jou troon

Daar wag 'n nuwe lewe en dis joune

 

Hierdie aand!

 

Composer: KRUSE/REBESKY/DANIE NIEHAUS (MACVILLA/GEMA)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page