top of page
Dana Winner - My Hart Sing Van Liefde (Key: OR Emaj)

Dana Winner - My Hart Sing Van Liefde (Key: OR Emaj)

SKU: AN-OR-NB-02651
USD 13.95Price

Title: My Hart Sing Van Liefde (Sias Reinecke Cover)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Dana Winner
Genre: South African; Country; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek sit by my venster en hunker na jou

Verlangend kyk ek na die hemel so blou

Die wind se gesuis bring ‘n boodskap na my

Van ‘n liefde wat nooit sal verflou

 

Ek wil aan jou sê hoedat ek oor jou voel

Ek sagkuns my hand oor jou hare streel

En sou ek ‘n soentjie of twee van jou steel

Sal jy weet wat ek daarmee bedoel

 

My hart sing van liefde

Ek sing van geluk wat ons saam sal bring

My hart sing van liefde

Want liefde het ek nou gevind

 

Tesame stap ons deur die aandskemer in

Net ek en jy in ‘n wêreld so mooi

Die maan het die sterre na ons twee gebring

Om vir ons van die liefde te sing

 

My hart sing van liefde

Ek sing van geluk wat ons saam sal bring

My hart sing van liefde

Want liefde het ek nou gevind

 

Tesame stap ons deur die aandskemer in

Net ek en jy in ‘n wêreld so mooi

Die maan het die sterre na ons twee gebring

Om vir ons van die liefde te sing

 

My hart sing van liefde

Ek sing van geluk wat ons saam sal bring

My hart sing van liefde

Want liefde het ek nou gevind

 

Composer: S. REINECKE (EMI/BRIGADIERS)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page