Dana Winner - Sewe Reenboe (Sewe Reënboë) (Key: +2 F#maj)
Title: Sewe Reenboe (Sewe Reënboë)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Dana Winner
Genre: Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: +2 F#maj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Sewe dae is nodig
Sodat die mens
Hier kan bestaan
Vele vrae oorbodig
Na waarheen en waar vandaan
Sewe seë op te vaar
Is die droom van ieder mens
Sewe seë te bewaar
Vir die mens die mooiste wens
Mag sewe reënboë
Deur die hemel bly gaan
Mag in vele kinderoë
Sewe reënboë staan
TUSSENSPEL
Sewe sterre soos planete
Met die aarde hoog in ‘n baan
Met van verre die wete
Dat die wêreld bly bestaan
Sewe lewens vir die aarde
Hoop en vrede vir ieder mens
Ieder mens se eie waarde
Vir die mens die mooiste wens
Mag sewe reënboë
Deur die hemel bly gaan
Mag in vele kinderoë
Sewe reënboë staan
Reënboë in kinderoë
Reënboë
Composer: M. VAN CAELENBERG (EMI MUSIC PUBL)