top of page
Juanita du Plessis - Mengelmoeskardoes (Key: OR Emaj)

Juanita du Plessis - Mengelmoeskardoes (Key: OR Emaj)

SKU: RI-OR-NB-01188
US$13,95Price

Title: Mengelmoeskardoes

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Juanita du Plessis
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
More info: Juanita du Plessis (gebore in Namibië) is een van Suid-Afrika se mees suksesvolle, populêre en geliefde sangers ooit. Sy het bekend geword na haar treffer "Ska-Rumba" in 2000. Haar albumverkope herskryf die Suid-Afrikaanse musiekrekordboeke. Elke noemenswaardige musiektoekenning is al aan haar toegeken.
Lyrics: Yes

 

Meer as die vrot in ‘n vrot pampoen

Groter as Hentiesbaai se wengaljoen

Meer as die woes in ‘n Mengelmoeskardoes

 

Meer as al die tieners wat op mix’t chat

Verder as die sesse van Gibbs se bat

Meer as die gees by die Klein Karoo Kunstefees

 

Jy dink jy’s lief vir my

Maar ek lief jou meer

Jy dink jou hart klop vir my

Maar ek kan myne nie keer

As jy my wil druk hou ek jou stywer vas

Soen my gou, en ek sal jou verras

Sê dit vir my en dan wys ek jou weer

En weer

Ek lief jou meer

 

Langer as die draai van die Kaapse draai

Dieper as die see in ‘n Weskusbaai

Wyer as wyd

Hoër as die hoogste berg

 

Meer as al die borrels in my borrelbad

Groter as die potholes op die Noordwespad

Verder as ver

Langer as die N1 lyn

 

Jy dink jy’s lief vir my

Maar ek lief jou meer

Jy dink jou hart klop vir my

Maar ek kan myne nie keer

As jy my wil druk hou ek jou stywer vas

Soen my gou, en ek sal jou verras

Sê dit vir my en dan wys ek jou weer

En weer

Ek lief jou meer

 

Jy dink jy’s lief vir my

Maar ek lief jou meer

Jy dink jou hart klop vir my

Maar ek kan myne nie keer

As jy my wil druk hou ek jou stywer vas

Soen my gou, en ek sal jou verras

Sê dit vir my en dan wys ek jou weer

En weer

Ek lief jou meer

 

Ooh, ek lief jou meer

Ek lief jou meer

Ooh, ek lief jou meer

Ek lief jou meer

 

Composer: JUANITA DU PLESSIS (JUANITA RECORDS)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page