Touch of Class - Dans In Die Reen (Key: OR Gmaj)
Title: Dans In Die Reën (Dans In Die Reen)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Touch of Class
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Op 'n plaas buitekant die Klein Karoo
Staan 'n Boer en wag
Hy wag al lank
Vir 'n druppel reën
Om sy grond te kom seën
Hy bid al maande lank dat daar
Net iets moet gebeur
Skielik slaan die druppels neer
Het jy al 'n Boer sien lag
'n Boer sien dans
In die reën terwyl 'n traan by sy wang afrol
'n Boer sien lag
'n Boer sien dans
In die reën...
Terwyl God die aarde seën
Op 'n plaas buitekant die Klein Karoo
Staan 'n Boer en wag
Hy kyk op na die wolke hoog
En sien 'n reënboog
Hy weet dat daar is Iemand
Wat uitkyk vir hom
Hy hoor nog 'n storm aankom
Het jy al 'n Boer sien lag
'n Boer sien dans
In die reën terwyl 'n traan by sy wang afrol
'n Boer sien lag
'n Boer sien dans
In die reën...
Terwyl God die aarde seën
Hy hoor dit aankom
Hy hoor die gegrom
Donker wolke wat bo-oor hom hang
Die reën val neer
Net meer en meer
Sak op sy knieë neer
Het jy al 'n Boer sien lag
'n Boer sien dans
In die reën terwyl 'n traan by sy wang afrol
'n Boer sien lag
'n Boer sien dans
In die reën...
Terwyl God die aarde seën
Terwyl God die aarde seën
Composer: ARMAND OPPERMAN (COPYRIGHT CONTROL)