top of page
Touch of Class - Roep Die Waarheid (Key: OR Cmaj)

Touch of Class - Roep Die Waarheid (Key: OR Cmaj)

SKU: CO-OR-NB-04203
USD 13.95Price

Title: Roep Die Waarheid
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Touch of Class
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Inspirational & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Composer: PIERRE ROSSOUW
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek sien kinders wat sterf van die honger

Ek sien boemelaars slaap voor sononder

Ek sien dwelms en pyn

Ek sien straat onder kwyn

Ek sien hoe almal saamsit en wonder

Hoe het

Ons hier beland

 

Ek sien grafte word meer oor die maande

Ek sien woorde verander in trane

Ek sien woorde in seer

Ek sien Boere wat keer

Ek sien kinders wat gil in die aande

Hoe het

Ons hier beland

Ons kyk

Hoe als afbrand

 

Roep die waarheid elke taal

Leuenaars sal soos druppels val

Hou jou waardes gee jou hart

Vir jou trots, jou huis, jou land

 

Ek sien rassegeweld oral om my

Ek sien leiers wat ons om die bos lei

Ek sien mense wat loop

Ek sien ander wat hoop

Want die trane waarin ons onsself kry

Hoe het

Ons hier beland

 

Ek sien hulle floreer op korrupsie

Ek misgis al die waarheid met fiksie

Ek sien stories wat kom ek sien banke gebom

Ek sien hoe ons dit als sien as niks nie

Hoe het

Ons hier beland

Ons kyk

Hoe als afbrand

 

Roep die waarheid elke taal

Leuenaars sal soos druppels val

Hou jou waardes gee jou hart

Vir jou trots, jou huis, jou land

 

Gaan die toekoms ons blameer vir ons foute

Gaan ons vrede maak in die koue

Is daar hoop vir

Elke liewe een, elke liewe een

 

Gaan die toekoms ons blameer vir ons foute

Gaan ons vrede maak in die koue

Is daar hoop vir

Elke liewe een

 

Roep die waarheid elke taal

Leuenaars sal soos druppels val

Hou jou waardes gee jou hart

Vir jou trots, jou huis, jou land

 

Roep die waarheid elke taal

Leuenaars sal soos druppels val

Hou jou waardes gee jou hart

Vir jou trots, jou huis, jou land

 

Composer: PIERRE ROSSOUW

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page