Demi Lee Moore - Outydse Liefde (Key: OR Emaj)
Title: Outydse Liefde
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Demi Lee Moore
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Special Occasion; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Outydse liefde
Kom wals in die wind
Om harte vanaand
Aan mekaar vas te bind
As die klokke
So lui vir ons, my baby
Outydse waarheid
Kom staan in reën
Ons twee bymekaar
Niks kan ons keer
Om die pad
Vir altyd saam te loop nie
Selfs as dit reën
Selfs as die stormwinde waai
Gee ek my alles vir jou
Belowe ek jou
Om in einde van tyd
Nog jou hand vas te hou
En 'n glasie te klink
Op outydse liefde
Outydse liefde
Oorweldig my weer
Party maal rooskleurig
Soms ook die seer
Vir altyd
Is 'n lang, lang tyd my baby
Outydse wysheid
Kom dans in die wind
Vir jou is ek dankbaar
My mooi blommekind
As die klokke
So lui vir ons, my kind
Selfs as dit reën
Selfs as die stormwinde waai
Gee ek my alles vir jou
Belowe ek jou
Om in einde van tyd
Nog jou hand vas te hou
En 'n glasie te klink
Op outydse liefde
'n Glasie te klink
Op outydse liefde
Composer: GIAN GROEN
_edited.png)





















