top of page
Herman Kleinhans - Vliegtuig (Key: OR Gmaj)

Herman Kleinhans - Vliegtuig (Key: OR Gmaj)

SKU: CO-OR-NB-01470
USD 14.95Price

Title: Vliegtuig

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Herman Kleinhans
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Special Occasion; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Jy weet eendag sal ek jou nog vlot praat

Ek weet dat ek jou nou en dan kwaad maak

Soos wanneer ek jou bed deurmekaar los

Of sout op die tafel mors

Maar ek leer nog

 

Jy weet eendag sal ons laat ons kinders

'n Brief moet skryf aan die mense by Tinder

Want ons is maar net internet liefde

Sonder gemeenskaplike vriende

Jy weet mos

 

Maar ons het Ron Forlee

Die NG Kerk se spookhuis, Lorraine en Sunridge

'n Eerste soen in Chapelstraat hier in PE

En ek is uiteraard net goddank bly

Ek’t jou uiteindelik gekry

 

So kan ons nou die dae laat tel?

Want hierdie lewe is ewe skielik te kort

Ek’t dit al jare voorspel

Dis ek en jy ek en jy ek en jy

So kan ons nou daai vliegtuig kry?

 

Jy weet eendag sal ek jou my vrou maak

Ek weet dat ek jou nou en dan nog kwaad maak

Soos wanneer ek die lig ounag aansit

Langs jou inkruip en na wyn stink

Maar ek leer nog

 

Jy weet eendag sal ons laat ons kinders

Daai brief moet skryf aan die mense by Tinder

Want ons is van internet liefde

Na heel beste vriende

Jy weet mos

 

Maar ons het Ron Forlee

Die NG Kerk se spookhuis, Lorraine en Sunridge

'n Eerste soen in Chapelstraat hier in PE

En ek is uiteraard net goddank bly

Ek’t jou uiteindelik gekry

 

So kan ons nou die dae laat tel?

Want hierdie lewe is ewe skielik te kort

Ek’t dit al jare voorspel

Dis ek en jy ek en jy ek en jy

So kan ons nou daai vliegtuig kry?

 

So kan ons nou die dae laat tel?

Want hierdie lewe is ewe skielik te kort

Ek’t dit al jare voorspel

Dis ek en jy ek en jy ek en jy

So kan ons nou daai vliegtuig kry?

 

Composer: HERMAN KLEINHANS (VONK MUSIEK)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page