top of page
Demi Lee Moore - Jy Ken My Naam (Key: OR Ebmaj)

Demi Lee Moore - Jy Ken My Naam (Key: OR Ebmaj)

SKU: RI-OR-NB-02850
$12.95Price

Title: Jy Ken My Naam
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Demi Lee Moore
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Hoe laat jy iemand gaan

As als in jou wil vashou

Hoe leer jy iemand glo

As die twyfel aan jou klou

 

Hoe duur is elke oomblik

Maar jou liefde kos my niks

Hoe staan jy teen die storms soos die rotse teen die see

Hoe staan jy teen die storms soos die rotse teen die see

 

Jy ken my naam

Jy sien my vrees

En ek kan nêrens gaan

Waar jou liefde nie sal wees nie

Ek's nie genoeg nie

Jy gee nie om nie

Maar dit is wie jy is

Jy het my lief net soos ek is

Ja, dit is wie jy is

Jy het my liеf net soos ek is

 

Als wat ek voor jou dеur sit

Dit is nooit vir jou te veel nie

Jou arms bly oop

Daar’s 'n lêplek vir my siel

 

My wêreld is jou alles

Al is my wêreld mal

Hoe staan jy teen die storms soos die rotse teen die see

Hoe staan jy teen die storms soos die rotse teen die see

 

Jy ken my naam

Jy sien my vrees

En ek kan nêrens gaan

Waar jou liefde nie sal wees nie

Ek's nie genoeg nie

Jy gee nie om nie

Maar dit is wie jy is

Jy het my lief net soos ek is

Ja dit is wie jy is

Jy het my lief net soos ek is

 

En as als gesê en doen is

Is dit jy wat my vashou

Die minute en sekondes

Beteken meer saam met jou

 

Jy ken my naam

Jy sien my vrees

En ek kan nêrens gaan

Waar jou liefde nie sal wees nie

Ek’s nie genoeg nie

Jy gee nie om nie

Maar dit is wie jy is

Jy het my lief net soos ek is

Ja dit is wie jy is

Jy het my lief net soos ek is

 

Composer: DEMI LEE MOORE/ELVIS BLUE/RIAAN BENADÉ

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page