top of page
Elizabeth Fourie - Dierbare Ouma (Key: OR Emaj)

Elizabeth Fourie - Dierbare Ouma (Key: OR Emaj)

SKU: EL-OR-NB-00960
USD 13.95 Regular Price
USD 10.95Sale Price

Title: Dierbare Ouma

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Elizabeth Fourie
Genre: South African; Kids & Teens; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
More info: Elizabeth Fourie het op die terrein van kindermusiek geen bekendstelling nodig nie. Haar liedjies is gebruik op TV en radio in programme, asook in die klaskamer, in revues, konserte en koor-aanbiedings. Sy het verskeie kinder-albums op die mark.
Lyrics: Yes

 

Dierbare Ouma ek sing vir jou

Omdat ek baie lief is vir jou

Dierbare Ouma luister nou

Kom kuier tog weer gou

 

Dat ons weer kan stories hoor

Dieselfde ene oor en oor

Dat ons saam kan liedjies sing

En kuier in 'n kring

 

Dierbare Ouma ek sing vir jou

Omdat ek baie lief is vir jou

Dierbare Ouma luister nou

Kom kuier tog weer gou

 

Ouma het mos in haar sak

Altyd iets wat lekker smaak

As ek haar 'n soentjie gee

Dan kry ek sommer twee

 

Dierbare Ouma ek sing vir jou

Omdat ek baie lief is vir jou

Dierbare Ouma luister nou

Kom kuier tog weer gou

 

Ouma is so lief en sag

Met haar oë wat altyd lag

As my mamma met my raas

Hou Ouma my weer vas

 

Dierbare Ouma ek sing vir jou

Omdat ek baie lief is vir jou

Dierbare Ouma luister nou

Kom kuier tog weer gou

 

Dierbare Ouma luister nou

Kom kuier tog weer

Kuier tog weer

Kom kuier tog weer gou

 

Composer: ELIZABETH FOURIE (EF MUSIEK)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page