Elizabeth Fourie - Speelgoedland (Key: OR Emaj)
Title: Speelgoedland
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Elizabeth Fourie
Genre: South African; Kids, Tweens & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
More info: Elizabeth Fourie het op die terrein van kindermusiek geen bekendstelling nodig nie. Haar liedjies is gebruik op TV en radio in programme, asook in die klaskamer, in revues, konserte en koor-aanbiedings. Sy het verskeie kinder-albums op die mark.
Lyrics: Yes
In speelgoedland kan die poppe praat
En teddiebere dans en sing
Daar 's feëprinses en 'n bliksoldaat
En 'n nar wat uit sy kassie spring
Ek gaan eendag nog my tassie pak
En met my kaskar soontoe ry
In die lekker- lekker speelgoedland
Dis waar jy my sal kry
In speelgoedland koeldrankdam
Dis van lekkergoed en koek gebou
Om twaalfuur snags kom die speelgoed saam
Om 'n middernagfees te hou
Ek gaan eendag nog my tassie pak
En met my kaskar soontoe ry
In die lekker- lekker speelgoedland
Dis waar jy my sal kry
TUSSENSPEL
In speelgoedland word my drome waar
Daar is alles wat ek ek graaag wil hê
En ek dink ek hoor hoe hulle saam baljaar
As ek saans op my bedjie lê
Ek gaan eendag nog my tassie pak
En met my kaskar soontoe ry
In die lekker- lekker speelgoedland
Dis waar jy my sal kry
Ek gaan eendag nog my tassie pak
En met my kaskar soontoe ry
In die lekker- lekker speelgoedland
Dis waar jy my sal kry
Composer: E. FOURIE (EF MUSIEK)
_edited.png)





















