top of page
Dozi - Bosveld Bul (Die Bosveldbul) (Key: OR Dmaj)

Dozi - Bosveld Bul (Die Bosveldbul) (Key: OR Dmaj)

SKU: EL-OR-NB-01771
USD 13.95Price

Title: Bosveld Bul (Die Bosveldbul)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Dozi
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: Dozi (gebore op 23 Maart 1964) is 'n bekende Suid-Afrikaanse sanger met 'n unieke stem, wat oor kultuurgrense bekend is vir sy Afrikaanse, Engelse en Zoeloe optredes en liedjies.
Lyrics: Yes

 

In Rustenburg se wêreld woon ou Jan van Til

Orals bekend as die Bosveldbul

So sterk soos ‘n leeu so groot soos ‘n os

Die hare staan soos doringdraad op sy bors

 

Jan, Jan, Jan, die bielie van die Bosveld

Jan, Jan, Jan, die man van staal

Jan, Jan, Jan, die bielie van die Bosveld

Oral bekend in die ou Tranvaal

 

Hy skeer met ‘n blaaslamp hy’s gemaak van staal

Hy eet ‘n blik sardientjies met blikkie en al

Hy loop ‘n honderd myl, hy word nooit moeg

Dan teken hy sy naam met sy eenskaar ploeg

 

Jan, Jan, Jan, die bielie van die Bosveld

Jan, Jan, Jan, die man van staal

Jan, Jan, Jan, die bielie van die Bosveld

Oral bekend in die ou Tranvaal

 

TUSSENSPEL

 

Sit knoffel in sy sokkies om sy snor te laat krul

Dan borsel hy sy tande met chlorophyll

Breed van skouers

Staan ses voet vyf

Die ladies sê hy’t ou Tarzan se lyf

 

Jan, Jan, Jan, die bielie van die Bosveld

Jan, Jan, Jan, die man van staal

Jan, Jan, Jan, die bielie van die Bosveld

Oral bekend in die ou Tranvaal

 

Loop hy af die straat dan staan die nooientjies stil

Hulle is so lief vir ou Jan van Til

Mans steek hulle vrouens weg en staan by die deur

As hulle Jannie sien kan niks hulle keer
 

Jan, Jan, Jan, die bielie van die Bosveld

Jan, Jan, Jan, die man van staal

Jan, Jan, Jan, die bielie van die Bosveld

Oral bekend in die ou Tranvaal

Oral bekend in die ou Tranvaal

Oral bekend in die ou Tranvaal

 

Composer: TRADITIONAL

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page