top of page
Pieter Smith - F.A.K. Keurspel (Key: OR Emaj)

Pieter Smith - F.A.K. Keurspel (Key: OR Emaj)

SKU: FR-OR-NB-01689
$13.95Price

Title: F.A.K. Keurspel (FAK Keurspel)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Pieter Smith
Genre: South African; Folk; Kids & Teens; Medley/Mashup
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
More info: Pieter Smith is 'n Afrikaanse sanger en kitaarspeler. Sy debuutalbum, Alles wat gejaagd is, is in 2001 uitgegee.
Lyrics: Yes

 

BLINKVOS PERD

 

O ek het ‘n perd, ‘n blinkvos perd

Met ‘n splinternuwe saal

En ek klim op my perd, my blinkvos perd

En ek kom om jou te haal

Want jy het gesê as ek jou wil hê

Dan moet ek jou kom haal

Op ‘n mooi ry perd, my blinkvos perd

Met ‘n splinternuwe saal

 

O ek het ‘n perd, ‘n blinkvos perd

Met ‘n splinternuwe saal

En ek klim op my perd, my blinkvos perd

En ek kom om jou te haal

Want jy het gesê as ek jou wil hê

Dan moet ek jou kom haal

Op ‘n mooi ry perd, my blinkvos perd

Met ‘n splinternuwe saal

 

O ek het ‘n perd, ‘n blinkvos perd

Met ‘n splinternuwe saal

 

DAAR'S 'N HOENDER

 

Daar’s ‘n hoender wat ‘n eier nie kan lê

Daar’s ‘n hoender wat ‘n eier nie kan lê

O daar’s ‘n hoender wat ‘n eier nie kan lê

En dis die haan wat op die kerk se toring staan

 

Dis die haan

Dis die haan

Dis die haan wat op die kerk se toring staan

Dis die haan

Dis die haan

Dis die haan wat op die kerk se toring staan

 

DIS JULLE WAT DIE WIND

 

Dis julle wat die wind

Dis julle wat die wind

Dis julle wat die wind laat waai

Dis julle wat die wind

Dis julle wat die wind

Dis julle wat die wind laat waai

Dis ‘n bo-baadjie

Dis ‘n onder-baadjie

Dis ‘n onderstebo baadjie

Dis ‘n bo-baadjie

Dis ‘n onder-baadjie

Dis ‘n onderstebo baadjie

 

MY SARIE MARAIS

 

My Sarie Marais is so ver van my hart

Ek hoop om haar weer te sien

Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon

Nog voor die oorlog het begin

 

O, bring my t’rug na die ou Transvaal

Daar waar my Sarie woon

Daar onder in die mielies

By die groen doringboom

Daar woon my Sarie Marais

 

Daar onder in die mielies

By die groen doringboom

Daar woon my Sarie Marais

 

DIE WILGEBOOM

 

Daar in Potchefstroom

Staan ‘n mooi ou wilgerboom

Met twee name in sy stam daar uitgesny

Daar het ons ontmoet die ontmoeting was so soet

Ja daar het ons mekaar eers lief gekry

 

Die jare het gekom

En die jare het gegaan

Maar net soos die wilger het jou liefde steeds bly staan

 

So nou en dan gaan ek en my vroutjie na die plek

Dis net soete soet herinnering of so

Dan sien ek weer my nooi

Is vandag nog net so mooi

By die wilgerboom daar in ou Potchefstroom

 

HOE RY DIE BOERE

 

Hoe ry die boere sit-sit so

Sit-sit so, sit-sit so

Hoe ry die boere sit-sit so

Sit-sit so hoera!

 

Die Kaapse nooi sê tinge-linge-ling

Tinge-linge-ling hoera!

Die Kaapse nooi sê tinge-linge-ling

Tinge-linge-ling hoera!

 

Hoe ry die boere sit-sit so

Sit-sit so, sit-sit so

Hoe ry die boere sit-sit so

Sit-sit so hoera!

 

WE ARE MARCHING TO PRETORIA

 

My kombers en jou matras en daar lê die ding

Daar lê die ding

Daar lê die ding

 

My kombers en jou matras en daar lê die ding

Daar lê die ding

Daar lê die ding

 

We are marching to Pretoria, Pretoria, Pretoria

We are marching to Pretoria

Pretoria hooray!

 

BOBBEJAAN KLIM DIE BERG

 

Bobbejaan klim die berg

So haastig en so lasting

Bobbejaan klim die berg

So haastig en so lasting

Bobbejaan klim die berg

Om die boere te vererg

Hoera vir die jollie bobbejaan

 

O moenie huil nie, o moenie treur nie

Want die Stellenbosch se boys kom weer

O moenie huil nie, o moenie treur nie

Want die Stellenbosch se boys kom weer

 

O moenie huil nie, o moenie treur nie

Die Stellenbosch se boys kom weer

O moenie huil nie, o moenie treur nie

Die Stellenbosch se boys kom weer

 

Composer: TRADITIONAL

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page