Early B ft. Justin Vega - Back Die Bokke (Key: OR Gmin)
Title: Back Die Bokke
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Early B ft. Justin Vega
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Olympics & Sport Events; Hip-Hop & Rap
Language: Afrikaans; English
Era: 2010s
Key: OR Gmin
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Ja, ek is agter in die yard by my bra se spot nuh
Ons geniet ons met ‘n chop en ‘n dop whuh
Dinge gaan net gaaf, vrouens kyk na die toddlers
En ons almal wag vir die game van die bokke
Bra my top is groen en goud
Ek rock’it back my span met trots, ek’s op dit
My vrou kom om met Springbok tots
En my bra sê baie dankie bok whuh
Kom die neighbours met way’e
Van All Blacks vlae op die lywe
Hulle’t glads hulle wange gepaint whuh
En sê hulle’s Kiwis tot die einde
Ek sê toe duidelik we not worried whuh
You can’t do the haka here
We nca like chakalaka, want my broe
Ons back die bokke whuh
Bokke whuh
Ons back die bokke whuh
Bokke whuh
Broe back die bokke whuh
Ek cruise met my broe tot by Spar mos
Hy soek nog bier ek sê ha’s Tops
Ons loop in en hy sê ons kry ‘n kas boss
Toe hoor ons ‘n squad ouens kom met ‘n geraas jong
Ek vra wies die brasse, is haai groen en goud of oranje
Watse land back julle sê my watse span huh
Ne tjom kyk hie ons back Australia
Ek sê manne julle’s swak whuh
Julle’s die Wallabies man ek dink julle’s wannabees
Strip lyk soos ons, kry tog ‘n ander kit
Da’s nie ‘n span soos ‘n span soos ons manne nie
Julle’s in die trouble wanneer Rassie lead
Is te vroeg vir die Hane
Die Rose moet maar laat staan nuh
Want kyk hier ons is die manne
Wat weer die beker gaan vat whuh
Soos ek gesê het ek is op it whuh
Back my span uit trots uit nuh
Vat toe die kas biere, loop en sê
Ons back die bokke whuh
Bokke whuh
Ons back die bokke whuh
Bokke whuh
Ek back die bokke whuh
Bokke whuh
Ons back die bokke whuh
Bokke whuh
Ek back die bokke whuh
Composer: EARLY B
_edited.png)
















