top of page
Loufi - Bokke (Key: OR Bbmin)

Loufi - Bokke (Key: OR Bbmin)

SKU: ST-OR-NB-04165
US$14,95Price

Title: Bokke
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Loufi
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Olympics & Sport Events; Hip-Hop & Rap
Language: Afrikaans; English
Era: 2020s
Key: OR Bbmin
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

I make it lekker for the Bokke, b-b-b-bokke

We play rugby, not soccer, b-b-b-bokke

Bring daai heat when we drop it, b-b-b-bokke

Kan net sien hoe hulle panic wanneer ons die ball geskop het

I make it lekker for the Bokke, b-b-b-bokke

We play rugby, not soccer, b-b-b-bokke

Bring daai heat when we drop it, b-b-b-bokke

Kan net sien hoe hulle panic wanneer ons die ball geskop het

Ons is die vinnigste, diftigste, blitste ding

Wat in 'n skrum sal druk, tot you manne skrik of bewe

Ons is trots geborg deur MTN, julle tref nog reëlings

Ons het die vuur aan die brand met 'n bier in ons hand

En ons hou op ons team met daai Springblok vlag

Man, oh man, when we get the ball we step

We run circles around jou manne, pass for Kolbe dan's ons weg

Gee vir Mapimpi, dan move hy quickly

Plus jou grootste spelers hierso is Ncinci

'Cause they do the haka makaka, daai hele span vat kanse

Ons is warm en darem vang ons manne hierdie balle

Jy skop swak bra, gaan slaap maar

Plus ek ken die manne

Wat hulle all black hempies laas week ver in die kas gaan hang

Ons los die Franse, hulle vat kanse (Ooh)

En New Zealand is vervelig (Sê)

En Australië is net so treurig (Hey)

Maar 'n Springbok, oh, hy maak jou bewe ('Cause)

I make it lekker for the Bokke, b-b-b-bokke

We play rugby, not soccer, b-b-b-bokke

Bring daai heat when we drop it, b-b-b-bokke

Kan net sien hoe hulle panic wanneer ons die ball geskop het

I make it lekker for the Bokke, b-b-b-bokke

We play rugby, not soccer, b-b-b-bokke

Bring daai heat when we drop it, b-b-b-bokke

Kan net sien hoe hulle panic wanneer ons die ball geskop het

Ons is die hardste, groen en goud, ons maak dit warm

As zagen oswego maak pad daar

Ons kom vir alles, die World Cup (Alles)

Hulle weet die World Cup, braai tyd en we fill up

Getting ready for the build up

Jou beste team kan maar still raak

Our bloed is groen en our kit is top, van 'n skop tot vier

Plus we kick for the pale, jou span blameer die team

Ons het vir Heschel, Damian, Moodie en Kolisi

En as Eben op die veld stap dan bel hulle die polisie

Man, change jou onnie, en stoppie

Back and forth weet dat ons die hele nasie op hulle voete bring

Hulle kan ons ookie stop nie

Ek wil niks hoor van wie jy voor skree en jy support nie

As jy nie my gaan sê het dat jy skree vir 'n Bokkie

Ons sal jou tackle tot jy rattle

Jou favourite span moet maar liewerste sy bek hou

Is groen en goud bra, prepare for battle (Ey)

Sit al die gear aan wat jy het, ons gaan jou nek vou ('Cause)

I make it lekker for the Bokke, b-b-b-bokke

We play rugby, not soccer, b-b-b-bokke

Bring daai heat when we drop it, b-b-b-bokke

Kan net sien hoe hulle panic wanneer ons die ball geskop het

I make it lekker for the Bokke, b-b-b-bokke

We play rugby, not soccer, b-b-b-bokke

Bring daai heat when we drop it, b-b-b-bokke

Kan net sien hoe hulle panic wanneer ons die ball geskop het (Ooh)

Composer: JÉAN-LUC HANDEL

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page