top of page

Elizma Theron - Ons Dans As Almal Sit En Kyk (Key: OR Dmaj - BV)

SKU: CO-OR-BV-03839
$13.95Price

Title: Ons Dans As Almal Sit En Kyk
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Elizma Theron
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Country
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes

 

Net soos die wind hier waai

Die blomme dans op Kromdraai

Net soos die son hier sak

Die maan hom in sy sak pak

 

Net soos jy my belowe het

Dat drome nie ophou

Net aanhou

 

Want jy dra my op jou hande

Soen my met jou lippe

Hou my met jou arms vas

Stywer en stywer vas

Trek jy my nader

Voel jou lyf teen myne

Dans ons met die ritme

Dans as almal sit en kyk

Die wêreld kan maar vergaan

Jou hand in my myne

So saam, saam waar ons ookal gaan, gaan

Dit hoe ons lyk

Ooh, ooh

Dis hoe ons liefde lyk

Ons dans as almal sit ek kyk

 

Net soos onweer draai

'n Nuwe dag, 'n skoon blaai

Net soos riviere vloei

Die waterblomme laat bloei

 

Net soos jy my belowe het

Dat drome nie ophou

Net aanhou

 

Want jy dra my op jou hande

Soen my met jou lippe

Hou my met jou arms vas

Stywer en stywer vas

Trek jy my nader

Voel jou lyf teen myne

Dans ons met die ritme

Dans as almal sit en kyk

Die wêreld kan maar vergaan

Jou hand in my myne

So saam, saam waar ons ookal gaan, gaan

Dit hoe ons lyk

Ooh, ooh

Dis hoe ons liefde lyk

Ons dans as almal sit ek kyk

 

Hoe ware liefde regtig lyk

Hoe ek en jy nog vir mekaar kan kyk

Hoe styf jy my nog altyd wil vashou

Nader aan jou hou

 

Want jy dra my op jou hande

Soen my met jou lippe

Hou my met jou arms vas

Stywer en stywer vas

Trek jy my nader

Voel jou lyf teen myne

Dans ons met die ritme

Dans as almal sit en kyk

Die wêreld kan maar vergaan

Jou hand in my myne

So saam, saam waar ons ookal gaan, gaan

Dit hoe ons lyk

Ooh, ooh

Dis hoe ons liefde lyk

Ons dans as almal sit ek kyk

 

Composer: NIEL SCHOOMBEE/WILLIAM LOOTS (KVN PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page