Eloff - Koue Kole (Key: OR Amaj)
Title: Koue Kole
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Eloff
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Sy hou nie van rugby of van sokkie nie
As jy praat van Kurt Darren dan sê sy, wie
Sy soek die bacon
Sy soek daai ring
Sy sê hoe hoog en
Jy moet net spring
Jy hou van Vrydae
Uit op die dorp
As jy in die huis in strompel
Skree sy, "jy moet groot word"
Jy's in die tronk
Ek sê jou elke vuur
Kort 'n vonk
Haar plastiek lippe
Maak jou te dronk
Haal daai bierbrille af
Jy's te jonk
Sy hou nie van rugby of van sokkie nie
As jy praat van Kurt Darren dan sê sy, wie?
Sy lyk vegetaries, sy vreet net slaai
My pal, jy moet pasop dis koue kole daai
Buffelsfontein's nie 'n opsie, kan nie Boerboel dra
As jy praat van Vrede of de Aar dan sê sy waar
Sy kla net soos 'n vegan dis jou kans om te waai
My pal, jy moet pasop dis koue kole daai
My tjom, wie wil dan op koue kole braai
Sy is 'n myner
Grawe vir goud
Jy is 'n Boerseun
Jy soek net hout
Almal soek liefde
Maar in die see
Is daar heeltemal te veel
Mooi visse wat jou iets kan leer
Jy's in die tronk
Ek sê jou elke vuur
Kort 'n vonk
Haar plastiek lippe
Maak jou te dronk
Haal daai oogklappe af
Jy's te jonk
Sy hou nie van rugby of van sokkie nie
As jy praat van Kurt Darren dan sê sy, wie?
Sy lyk vegetaries, sy vreet net slaai
My pal, jy moet pasop dis koue kole daai
Buffelsfontein's nie 'n opsie, kan nie Boerboel dra
As jy praat van Vrede of de Aar dan sê sy waar
Sy kla net soos 'n vegan dis jou kans om te waai
My pal, jy moet pasop dis koue kole daai
My tjom, wie wil dan op koue kole braai
TUSSENSPEL

Wie wil dan op koue kole braai
TUSSENSPEL
Wie wil dan op koue kole braai
Composer: HUGO LUDIK/NICHOLAS JORDAAN