top of page
Eden - Kom Klop Weer (Key: OR Dmaj)

Eden - Kom Klop Weer (Key: OR Dmaj)

SKU: JU-OR-NB-04312
US$14,95Price

Title: Kom Klop Weer
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Eden
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek het jou lief

Jy weet ek het

Ek trek jou in

Soos 'n sigaret

 

Die aand raak lank

As ek jou mis

Kom kruip hier in

In my warm bed

Kom kruip hier in

 

Klop aan my hart

Al is dit middernag

Die ligte, af

Dan kan ons

Oh...

Is jy bang

Maak ek jou knieë lam

Ek ken 'n ding of twee

So kom klop weer

 

Lyf teen lyf

Uit asem uit

As jy wil vra

Kom vra my

 

Sit my in rat

Soos 'n 458

Ai jai jai

Kom ons vat die pad

Ai jai jai

 

Klop aan my hart

Al is dit middernag

Die ligte, af

Dan kan ons

Oh...

Is jy bang

Maak ek jou knieë lam

Ek ken 'n ding of twee

So kom klop weer

 

TUSSENSPEL

 

Is dit klaar te laat

Om vir jou te staar

Deur die ogiesdraad

Van 54 5de Straat

 

Klop aan my hart

Al is dit middernag

Die ligte, af

Dan kan ons

Oh...

Is jy bang

Maak ek jou knieë lam

Ek ken 'n ding of twee

 

Klop aan my hart

Al is dit middernag

Die ligte, af

Dan kan ons

Oh...

Is jy bang

Maak ek jou knieë lam

Ek kеn 'n ding of twee

So kom klop weer

Ek ken 'n ding of twee

So kom klop weer

Ek ken 'n ding of twee

So kom klop weer

 

Composer: GEORIC LOMAS/ISABELLA COLESKE/MARCO VAN DEVENTER/PAULO AZEVEDO

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page