top of page
Brendan Peyper - Trompie (Key: OR Dmaj)

Brendan Peyper - Trompie (Key: OR Dmaj)

SKU: CO-OR-NB-00081
USD 14.95Price

Title: Trompie

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Brendan Peyper

Genre: Pop; South African

Language: Afrikaans

Era: 2020s

Key: OR Dmaj

Backing vocals: No

More info: Brendan Peyper is 'n Suid-Afrikaanse sanger van Bloemfontein. Sy debuutalbum, Stop Wag Bly Nog 'n Bietjie, is op 9 Oktober 2015 vrygestel.

Lyrics: Yes

 

Hy's die baas van die plaas

Maak die grootste geraas

Niks kan hom vang nie

Niks maak hom bang nie

 

Hy byt soos 'n brak

Op my skoot is hy dood mak

Hy kom nie terug nie

As ek nie fluit nie

 

My skaduwee wat luister

My hart se punt my yster

 

Trompie stop nie

Niemand kan hom vang nie

Hy's ook nie bang vir 'n leeu of vir 'n slang nie

Trompie, Trompie

Soek vir 'n kat vir 'n jakkals in die gat

Of 'n haas in die pad of 'n been in die karkas

Trompie, Trompie

Sy byt is groter as sy blaf

En liefde trap sy tjank af

Waar hy vasvat laat hy nie los

Trompie jy's die boss

 

Soos 'n Springbok gaan hy mal

Vlieg deur die lug vir 'n rugbybal

Teen 'n duisend myle

Hy ken geen einde

 

Geen tekort aan energie

En geen kat is veilig nie

Dis alles syne

Sy bosveld buite

 

My skaduwee wat luister

My hart se punt my yster

 

Trompie stop nie

Niemand kan hom vang nie

Hy's ook nie bang vir 'n leeu of vir 'n slang nie

Trompie, Trompie

Soek vir 'n kat vir 'n jakkals in die gat

Of 'n haas in die pad of 'n been in die karkas

Trompie, Trompie

Sy byt is groter as sy blaf

En liefde trap sy tjank af

Waar hy vasvat laat hy nie los

Trompie jy's die boss

 

Hey (Kom hierso kom hierso)

Trompie (Vat hom vat hom)

Waar's daai balletjie bring hom vir my (Hey soek hom soek hom)

Ek sê sit

Ek sê luister

Waar's jou balletjie bring hom vir my

TUSSENSPEL

 

Waar's jou balletjie bring hom vir my

Waar's jou balletjie bring hom vir my

 

My skaduwee wat luister

My hart se punt my yster

 

Trompie stop nie

Niemand kan hom vang nie

Hy's ook nie bang vir 'n leeu of vir 'n slang nie

Trompie, Trompie

Soek vir 'n kat vir 'n jakkals in die gat

Of 'n haas in die pad of 'n been in die karkas

Trompie, Trompie

Sy byt is groter as sy blaf

En liefde trap sy tjank af

Waar hy vasvat laat hy nie los

Trompie jy's die boss

 

Composer: B. PEYPER/N. SCHOOMBEE (KVN PUBL.)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page