Emo Adams - Die Nuwe Oukraalliedjie (Key: OR Cmaj)
Title: Die Nuwe Oukraalliedjie
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Emo Adams
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk & Folk Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Oukraal
Liedjie
Oukraal
Liedjie
Goeie môre, middag, naand, dames en here
Hier’s ‘n storie van jare gelede
Onthou die rawe op die telefoondrade
Dis dieselfde storie maar die rustige weergawe
Ek en my boetie, ons doen ons ding
Op die mandolientjie, bandolientjie, begin speel en sing
Jy met jou mandolientjie
Ek met my bandolientjie
Sing ons die oukraalliedjie saam
Sing ons van waterstroome
Slange en olienhoutbome
En ‘n ribbok wat daar teen die randjie staan
Ons sing (ons sing)
Ons speel (ons speel)
Van die oukraal wat ons nooit nie sal verveel, sal verveel
Jy met jou mandolientjie
Ek met my bandolientjie
Sing ons die oukraalliedjie saam
En op daai aand, stap ons in by die dans
Maar die band was flou en toe vat ons ‘n kans
Ek spring op die stage, ons doen ons ding
Die meisiekinners gil toe ons daar sing
Hul is lief vir ons, die dinge gons
Maar toe sien ek hoe die manne frons
Vat jou goed en trek Ferreira
Vat jou goed en trek
Vat jou goed en trek Ferreira
Vat jou goed en trek
Swaar dra al aan die een kant
Swaar dra al aan die een kant
Swaar dra al aan die een kant
Vat jou goed en trek
En hulle sê toe
Vat jou goed en trek Ferreira
Vat jou goed en trek
Vat jou goed en trek Ferreira
Vat jou goed en trek
Swaar dra al aan die een kant
Dit was nie op die eenkant
Dit was al aan die eenkant
Vat jou goed en trek
Ok…
Bedaar, bedaar, bedaar, bedaar, bedaar
Want die storie is amper klaar
Nou ek en my boetie raak nou weer lucky
Vang ‘n lift met ‘n ou in ‘n spierwit bakkie
Ons sing vir hom terwyl hy ry
Hy sê: Ek gaan vir julle op die T.V. kry
Ons maak ‘n CD, kom op die T.V.
En raak bekend as die nuwe Groep 2
Jy met jou mandolientjie
Ek met my bandolientjie
Sing ons die oukraalliedjie saam
Sing ons van waterstrome
Slange en olienhoutbome
En ‘n ribbok wat daar teen die randjie staan
Ons sing (ons sing)
Ons speel (ons speel)
Van die oukraal wat ons nooit nie sal verveel, sal verveel
Jy met jou mandolientjie
Ek met my bandolientjie
Sing ons die oukraalliedjie saam
Ek sê sing ons die oukraalliedjie saam
Ek sê sing ons die oukraalliedjie
Oukraal
Liedjie
Oukraal
Liedjie
Composer: DE VILLIERS/BROWNE/TRADITIONAL/E.ADAMS/KRAMER(BLIK MUSIC)