top of page
Ernie Bates - Liefde Van 'n Pa (Key: OR Dmaj)

Ernie Bates - Liefde Van 'n Pa (Key: OR Dmaj)

SKU: CO-OR-NB-03641
$13.95Price

Title: Liefde Van 'n Pa
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Ernie Bates
Genre: South African; Special Occasion; Country; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Hoe beskryf 'n mens die grootheid van 'n Pa

Hoe hy my van kleins deur die lewe dra

Hy is die skouer waarop ek kan leun

'n Pa sal sy lewe vir sy kind gee

 

Ek is die toonbeeld van wie hy is

Hy is my raadgewer, my leier, my vriend ja, beslis

Hy is die rede van my bestaan

Die liefde van 'n Pa sal nooit vergaan

 

Ek kyk op na hom

Hy's 'n voorbeeld vir my

Hy sal my altyd oor die struikelblokke lei

Ek sal altyd dwaal op my lewe se reis

Hy sal my altyd die regte pad wys

 

Ek is die toonbeeld van wie hy is

Hy is my raadgewer, my leier, my vriend ja, beslis

Hy is die rede van my bestaan

Die liefde van 'n Pa sal nooit vergaan

 

Ek dink soms terug aan die dae van ouds

Hoe hy my getugtug het en getroos het al was ek stout

Ek is altyd bang ek stel hom teleur

Ek bly lief vir hom

Maak nie saak wat gebeur

 

Ek is die toonbeeld van wie hy is

Hy is my raadgewer, my leier, my vriend ja, beslis

Hy is die rede van my bestaan

Die liefde van 'n Pa sal nooit vergaan

 

Ek is die toonbeeld van wie hy is

Hy is my raadgewer, my leier, my vriend ja, beslis

Hy is die rede van my bestaan

Die liefde van 'n Pa sal nooit vergaan

Ja, die liefde van 'n Pa sal nooit vergaan

 

Composer: E. F. BATES (VONK MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page