top of page
Danie Botha - Ballade Vir 'n Oupa (Key: OR Emaj)

Danie Botha - Ballade Vir 'n Oupa (Key: OR Emaj)

SKU: JU-OR-NB-03239
USD 13.95Price

Title: Ballade Vir 'n Oupa
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Danie Botha
Genre: South African; Folk & Folk Rock; Country; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

As lenteprinsessie het hy haar leer ken

En onder ander se neuse gewen

Met die blom van sy lewe onder sy vlerk

Het hulle twee saam aan 'n toekoms gewerk

 

Die skommelstoele fluister na ore wat luister

Vertel van die dae in die oue tyd

'n Skeefmond glimlag, 'n dofoog vonkel

Vertel van 'n oudag tevredenheid

 

Die sonlange somer in rypheid geklee

Het sy die huwelikspaadjie betree

En tortelduifbors het hy haar vinger omring

En die lang reis saam na die wolke begin

 

Die mooiste rangskikking het sy gebring

Ses [knap?] dorings en sy dogter liefling

Maar haastig het die herfswind die blare laat waai

En oor winter heimwee herinnerings gesaai

 

Die skommelstoele fluister na ore wat luister

Vertel van die dae in die oue tyd

'n Skeefmond glimlag, 'n dofoog vonkel

Vertel van 'n oudag tevredenheid

 

'n Kreukelhand roer oor 'n hekelkombers

Oupa leun vooroor en die skommelstoel kners

Die kyk in sy oë toe ouma glimlag

Is hemel vir hom na 'n lang lang dag

 

Die skommelstoele fluister na ore wat luister

Vertel van die dae in die oue tyd

'n Skeefmond glimlag, 'n dofoog vonkel

Vertel van 'n oudag tevredenheid

 

Composer: DANIE BOTHA

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page