top of page
Fatman ft. Caroline Grace - Liedjie Vir Jou (Key: OR Gmaj)

Fatman ft. Caroline Grace - Liedjie Vir Jou (Key: OR Gmaj)

SKU: JU-OR-NB-03683
$14.95Price

Title: Liedjie Vir Jou (Jannie du Toit Cover)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Fatman ft. Caroline Grace
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Duet; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek dink vanaand aan jou

En aan die Wildekus se golwe

Ek dink vanaand aan jou

En aan die eindelose strand

Ek dink aan rotskastele

Watervalle na benede

En beestepadjies sukkel oor die die rand

 

En ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing

En ek weet dat jy die woorde sou verstaan

Ja, ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing

En ek weet dit sou weer 'n vonkel in jou oë bring

 

Ek dink vanaand aan jou

En aan die Visriviervallei

Ek dink vanaand aan jou

En aan sy kronkel kronkel kronkel

Ek dink aan stroomversnellings

Aan die koue winternagte

En kampvuuraande op die gougeel sand

 

En ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing

En ek weet dat jy die woorde sou verstaan

Ja, ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing

En ek weet dit sou weer 'n vonkel in jou oë bring

 

TUSSENSPEL

 

Ek dink vanaand aan jou

En aan die blou-blou Kaapse berge

'n Sprokiesland in bleekwit

Op 'n helder sterligaand

Ek dink aan waterpoele

Wit proteas teen die hange

Maar somtyds vir 'n oomblik net aan jou

 

En ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing

En ek weet dat jy die woorde sou verstaan

Ja, ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing

En ek weet dit sou weer 'n vonkel in jou oë bring

 

Composer: JANNIE DU TOIT

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page