Anders - Mooi Vir My (Key: OR Abmaj - BV)
Title: Mooi Vir My
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Anders
Genre: South African; Pop; Special Occasion; Duet
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Abmaj
Backing vocals: Yes
More info: 'Anders' is ʻn Afrikaanse pop/country- duo. Hulle geestelike debuutalbum, Dink Leef Klink is gevolg deur 'n romantiese album, Liefdesverhale. Albei albums het Ghoema-benoemings ingepalm. Hulle het die temaliedjie Knysna vir die gelyknamige rolprent geskryf.
Lyrics: Yes
Wees wie jy is
Jy's so mooi vir my
Reg voor die son
Soos 'n woestynblom
Staan sy voor hom
Staan sy reg voor hom
En vra hom om haar lief te hê
Hy antworrd met
Met sy warm stem
Sy's mooier as
As wat sy wil erken
En hy wil wees wat sy verdien
Wees wie jy is
Jy's so mooi vir my
So mooi my
Wat binne is
Skyn so helder uit
Vat nou my hand
Jy's so mooi vir my
So mooi my
En ek hoop ek sal jou
Sal jou môre weer hier kry
Die tyd loop gou
Sy is nou 'n vrou
Lesse geleer
Maar met geen berou
Hy vra haar om hom lief te hê
Sy antwoord 'ja'
Sodat almal hoor
Maar wie fluister saggies
Saggies in haar oor
Sy's mooier
As wat sy ooit kon weet
So wees wie jy is
Jy's so mooi vir my
So mooi my
Wat binne is
Skyn so helder uit
Vat nou my hand
Jy's so mooi vir my
So mooi my
En ek hoop ek sal jou
Sal jou môre weer hier kry
Nooit kon sy droom
Want dit wat sy nou kry
Na al die jare
Is hy nog steeds hare
Wees wie jy is
Jy's so mooi vir my
So mooi my
Wat binne is
Skyn so helder uit
Vat nou my hand
Jy's so mooi vir my
So mooi my
En ek hoop ek sal jou
Sal jou môre weer hier kry
En ek hoop ek sal jou
Sal jou môre weer hier kry
Composer: WYNAND & LINDI DELPORT (SELECT MUSIC PUBLISHERS)