top of page
Hulle - Laaste Asem (Key: OR Ebmaj)

Hulle - Laaste Asem (Key: OR Ebmaj)

SKU: RI-OR-NB-02557
$12.95Price

Title: Laaste Asem
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Hulle
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Duet; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Wat het ek reg gedoen om jou nou hier by my te hê

Want jy verdien so baie meer as wat ek doen en sê

Al wat ek weet is dat niemand jou so lief sal kry

Jou so lief sal kry

 

As daar 'n woord of 'n begrip was vir wat liefde is

Sal dit 'n foto wees van wat jy sien in my gesig

Want wat ek weet is ek het my doel in jou gekry

Ja, wat ek weet is ek het my doel in jou gekry

 

En as jy jou laaste asem uitblaas wil ek jou hand vashou

En as ek my laaste woorde sê dan moet hulle gaan oor jou

Als van my tot die dood ons skei is joune

Oh ho my laaste asem sal behoort aan jou

 

Ek proe jou liefde op my lippe as jy my so soen

Dit maak my seker oor wat ek en jy vanaand wil doen

Geen vraag of wonder ek het geen iets wat ek kan voel

Wat ek kan voel

 

Ek kyk vir jou jy kyk vir my ons weet wat ons nou het

En ek sê dankie daarvoor elke aand in my gebed

Jy maak my sterker maak my beter deur net jy te wees

Oh ho ho ho, jy maak my sterker maak my beter deur net jy te wees

 

En as jy jou laaste asem uitblaas wil ek jou hand vashou

En as ek my laaste woorde sê dan moet hulle gaan oor jou

Als van my tot die dood ons skei is joune

Oh ho my laaste asem sal behoort aan jou

 

Wat het ek gedoen om jou by my te hê ek het myself in jou gekry

Oh, jy maak my sterker maak my beter deur net jy te wees

 

En as jy jou laaste asem uitblaas wil ek jou hand vashou

En as ek my laaste woorde sê dan moet hulle gaan oor jou

Als van my tot die dood ons skei is joune

Oh ho, my laaste asem sal behoort aan jou

My laaste asem sal ek gee, sal ek gee vir jou

 

Composer: J. OBERHOLZER/W. RAUTENBACH (UNIVERSAL MUSIC PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page