top of page
Ge Korsten - Ek Hou Van Jou (In Love With You) (Key: OR Bbmaj)

Ge Korsten - Ek Hou Van Jou (In Love With You) (Key: OR Bbmaj)

SKU: JU-OR-NB-04338
US$13,95Price

Title: Ek Hou Van Jou (In Love With You)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Gé Korsten
Genre: South African; Classical & Classical Crossover; Opera & Popera; Special Occasion
Language: Afrikaans; English
Era: 1980s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
 

Ek hou van jou

Alleen van jou

Ek kan nie lewe in 'n wêreld sonder jou

 

Waar ek moet gaan

Hoor ek jou naam

So maklik kan ek nie vergeet nie

 

Moet my tog nooit laat gaan nie

Kan jy my nie verstaan nie

Ek wil jou alles gee

Ek hou soveel van jou

 

Jy hoort by my

Alleen by my

Dit is die waarheid

Waarteen ons nooit ooit kan stry

 

Ek's so alleen

Waar moet ek heen

Sal ons die die tyd weer kan herlewe

 

Moet my tog nooit laat gaan nie

Kan jy my nie verstaan nie

Ek wil jou alles gee

Ek hou soveel van jou

 

Ek hou van jou

Alleen van jou

Ek kan nie lewe in 'n wêreld sonder jou

Ek hou van jou

 

Composer: H. VAN VEER/G. KORSTEN (STEMRA)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page