top of page
Janita Claassen - Soeke (Key: OR Dmaj)

Janita Claassen - Soeke (Key: OR Dmaj)

SKU: JU-OR-NB-01827
$12.95Price

Title: Soeke

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Janita Claassen
Genre: South African; Classical & Classical Crossover
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: Janita Claassen (30 April 1947 - 24 Oktober 2005) was 'n bekende Afrikaanse sangeres wat gereeld saam met Manuel Escorcio opgetree het. Sy het baie van haar meesleurende liedjies self gekomponeer, maar het ook graag liedjies van Babs Pretorius en Theo Naude gesing. Van haar treffers sluit in Rolbos, My Meisiekind en Ballonne.
Lyrics: Yes

 

En my soeke bring my by 'n baie ou stad

En in gees delf ek diep in die verlede

In verbeelding was ek saam met mense wat

Ook gedroom en gehoop het op rus en vrede

 

Maar my soeke bring geen vryheid en ek bly gebind

Want die mens het deur eeue geen blywende vreugd' gevind

 

In geskrift en oorlewerings in elke ou taal

Was daar trane en blyskap soos nou in elke verhaal

 

Daar verrys, daar verrys stemme wat ek nou nog kan hoor

Van mense wat smag na hul vryheid

Want die hunkering na blyheid sal die mens nooit verloor

As hul dalk vir hul vreug net vir die self

 

Maar ek sien katakombes se mure

Vind my vrede en vryheid graveer ek

 

En deur newels van tyd sal ek altyd ook hoop

O daar's stemme weerklinkend soos in 'n slawekoor

 

Maar met blyskap wat reik

Na die hemelse wals

En ons vryheid kan ons

Net met soeke verwerf

Hoop en soeke vir my

 

Composer: G. VERDI/KURT HERTHA

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page